13/06/2026
Kom geniet 'n besonderse aand van Brandefyn proe en smul aan 'n heerlike spitbraai terwyl almal lekker dans en kuier saam met ons Springboklegendes.
Daar gaan ook uitsonderlike sport memorabilia, wegbreek-en jagpakette op veiling wees. Hierdie is die perfekte geleentheid vir besighede om kliënte te bederf, of hulle jaareindfunksies aan te bied.
Hierdie aand word landswyd lewendig uitgesaai en sal ook later beskikbaar gestel word vir "streaming". Dit bied vir besighede die perfekte geleentheid om nasionale blootstelling teen 'n baie billike prys te kry.
Skakel vandag nog vir Ray Coombs op 074 476 7350 om oor die verskillende advertensie-pakkette te gesels of om jou tafel te bespreek as 'n kuiergas. Hierdie een wil jy nie mis nie!!