01/09/2026
πβ¨ ONS HET GOUE STATUS BEHAAL! β¨π
Met baie trots en dankbaarheid deel ons die wonderlike nuus dat Pikkie Pret Kleuterskool βn GOUE STATUS van die Departement ontvang het! π₯π
Hierdie prestasie is βn weerspieΓ«ling van die harde werk, toewyding en liefde wat ons elke dag in ons Pikkies se ontwikkeling en opvoeding sit. π
βn Groot dankie aan ons wonderlike personeel, ouers en natuurlik al ons kosbare Pikkies vir julle ondersteuning en vertroue. π
Ons harte is vol trots! π₯Ήπ
Pikkie Pret β klein handjies, groot drome! πβ¨