Messy Nessie

Messy Nessie Leer deur speel ontwikkel sosiaal-emosionele vaardighede. ’n Kind se eerste vyf jaar is deurslaggewend vir sosiale en emosionele ontwikkeling.

Mamma & baba/kleuter "messy play" klassie Saterdag 21 Mei vanaf 10h00 - 11h00. Wil jy wegbreek en afskakel saam jou baba...
16/05/2022

Mamma & baba/kleuter "messy play" klassie Saterdag 21 Mei vanaf 10h00 - 11h00. Wil jy wegbreek en afskakel saam jou baba/kleuter? Messy Nessie bied vir jou die geleentheid om saam met jou baba/kleuter te speel, mors & te leer.

Hoekom is "messy play" so belangrik?

Messy Play gebruik die hande en vingers, wat fyn motoriese vaardigheidsontwikkeling bevorder. Dit moedig vingerbehendigheid, hand- en skouerkrag aan – vaardighede wat alles nodig is vir handskrif in die toekoms. Morsige spel help ook met liggaamsbalans en ruimtelike bewustheid, wat groot motoriese vaardighede verbeter.

Kontak my gerus voor Woensdag 18 Mei om jou plekkie te boek. Gaan loer gerus op Messy Nessie se blad om meer te sien oor wat Messy Nessie bied.

Joleen: 083 654 9150

Messy Nessie klassie Saterdag was n reuse sukses. Die maatjies het dit vreeslik geniet. Kontak my gerus vir meer inligti...
16/05/2022

Messy Nessie klassie Saterdag was n reuse sukses. Die maatjies het dit vreeslik geniet. Kontak my gerus vir meer inligting en om jou plekkie te boek vir die volgende mamma & baba/kleuter klassie.

Joleen
0836549150

Vandag is die laaste dag om jou plekkie te boek vir Saterdag. Trek jou vuil klere aan en bring jou baba/ kleuter om hope...
09/05/2022

Vandag is die laaste dag om jou plekkie te boek vir Saterdag.

Trek jou vuil klere aan en bring jou baba/ kleuter om hope pret te hê, terwyl mamma 'n heerlike Cappacino geniet en met ander mammas sosialiseer.

Messy Nessie bied Messy Play klassies aan op Saterdae van 10h00 tot 11h00. Koster verloop R200 per kind.

Wat maak Messy Nessie Uniek?
Passievolle juffrou wat vir elke kind die geleentheid gee om te mors en te leer.
Veilige omgewing (beskerm teen die son en koue weer).
Huislike gevoel sodat elke mamma & baba/kleuter tuis voel.
Gee vir mamma die geleentheid om kwaliteit tyd saam met baba/kleuter te spandeer.
Verskeidenheid sensoriese materiale vir elke baba/kleuter om selfondekking aan te moedig.
Messie Nessie se mikpunt is om in n tydperk van 'n uur u baba/ kleuter se selfvertroue te bevorder deur hul nuuskierigheid te verken en 'n positiewe houding teenoor nuwe ervarings te ontwikkel.
Elke baba/ kleuter maak hul eie keuses en onafhanklikheid word hierdeur ontwikkel.

"Messy Play" kan oorweldigend wees. As jy die hoeveelheid vaardighede en sensoriese insette sien wat jou kleinding kry uit die ervaring om deurmekaar te speel, is dit maklik om te sien hoekom. Ek is daar om te help en dit is algemeen dat babas en kleuters aanvanklik huiwerig is.

Kontak my gerus vir meer inligting & om jou plekkie te boek.
Loer gerus na Messy Nessie se blad vir fotos van ons opedag.

Messy Nessie

02/05/2022

Sensory toolbox Giveaway!

All you need to do is follow these steps:
1. ❤️ this post
2. Like Woeker Handjies] Woeker Handjies
2. Tag 3 people in the post
3. Share, Share, Share

Winner will be announced 21 May on Woeker Handjies] page

The more you enter the bigger your chances of winning

Trek jou vuil klere aan en bring jou baba/ kleuter om hope pret te hê, terwyl mamma 'n heerlike Cappacino geniet en met ...
02/05/2022

Trek jou vuil klere aan en bring jou baba/ kleuter om hope pret te hê, terwyl mamma 'n heerlike Cappacino geniet en met ander mammas sosialiseer.

Messy Nessie bied Messy Play klassies aan op Saterdae van 10h00 tot 11h00. Koster verloop R200 per kind.

Wat maak Messy Nessie Uniek?
Passievolle juffrou wat vir elke kind die geleentheid gee om te mors en te leer.
Veilige omgewing (beskerm teen die son en koue weer).
Huislike gevoel sodat elke mamma & baba/kleuter tuis voel.
Gee vir mamma die geleentheid om kwaliteit tyd saam met baba/kleuter te spandeer.
Verskeidenheid sensoriese materiale vir elke baba/kleuter om selfondekking aan te moedig.
Messie Nessie se mikpunt is om in n tydperk van 'n uur u baba/ kleuter se selfvertroue te bevorder deur hul nuuskierigheid te verken en 'n positiewe houding teenoor nuwe ervarings te ontwikkel.
Elke baba/ kleuter maak hul eie keuses en onafhanklikheid word hierdeur ontwikkel.

"Messy Play" kan oorweldigend wees. As jy die hoeveelheid vaardighede en sensoriese insette sien wat jou kleinding kry uit die ervaring om deurmekaar te speel, is dit maklik om te sien hoekom. Ek is daar om te help en dit is algemeen dat babas en kleuters aanvanklik huiwerig is.

Kontak my gerus vir meer inligting & om jou plekkie te boek.
Loer gerus na Messy Nessie se blad vir fotos van ons opedag.

Messy Nessie

As gevolg van die lang naweek. Is Messy Nessie se klassie vir hierdie naweek gekanselleer. Die volgende 3 naweke se tema...
29/04/2022

As gevolg van die lang naweek. Is Messy Nessie se klassie vir hierdie naweek gekanselleer. Die volgende 3 naweke se temas is op die foto hieronder aangeheg. Trek jou vuil klere aan en bring jou baba/ kleuter om hope pret te hê, terwyl mamma 'n heerlike Cappacino geniet en met ander mammas sosialiseer.

Messy Nessie bied Messy Play klassies aan op Saterdae van 10h00 tot 11h00. Koster verloop R200 per kind.

Wat maak Messy Nessie Uniek?
Passievolle juffrou wat vir elke kind die geleentheid gee om te mors en te leer.
Veilige omgewing (beskerm teen die son en koue weer).
Huislike gevoel sodat elke mamma & baba/kleuter tuis voel.
Gee vir mamma die geleentheid om kwaliteit tyd saam met baba/kleuter te spandeer.
Verskeidenheid sensoriese materiale vir elke baba/kleuter om selfondekking aan te moedig.
Messie Nessie se mikpunt is om in n tydperk van 'n uur u baba/ kleuter se selfvertroue te bevorder deur hul nuuskierigheid te verken en 'n positiewe houding teenoor nuwe ervarings te ontwikkel.
Elke baba/ kleuter maak hul eie keuses en onafhanklikheid word hierdeur ontwikkel.

"Messy Play" kan oorweldigend wees. As jy die hoeveelheid vaardighede en sensoriese insette sien wat jou kleinding kry uit die ervaring om deurmekaar te speel, is dit maklik om te sien hoekom. Ek is daar om te help en dit is algemeen dat babas en kleuters aanvanklik huiwerig is.

Kontak my gerus vir meer inligting & om jou plekkie te boek.
Loer gerus na Messy Nessie se blad vir fotos van ons opedag.

Messy Nessie

Is jy onseker wat om met jou baba/ kleuter te doen op n Saterdag? Messie Nessie is jou antwoord. Kom geniet 'n messy pla...
25/04/2022

Is jy onseker wat om met jou baba/ kleuter te doen op n Saterdag? Messie Nessie is jou antwoord. Kom geniet 'n messy play klassie saam met jou baba/ kleuter (6 maande - 4 jaar) op Saterdae van 10h00-11h00. Tema vir hierdie Saterdag is kleure saam met 'n bietjie bak en brou. Koste per klassie is R200. Kontak my gerus om u kind se plekkie te boek voor Woensdag. Daar is beperkte plek beskikbaar. Fotos van ons opedag is aangeheg.

Messie Nessie opedag: Deel 2
23/04/2022

Messie Nessie opedag: Deel 2

Messie Nessie opedag was 'n reuse sukses. Baie dankie aan elke mamma en dogtertjie wat saam met ons hierdie spesiale dag...
23/04/2022

Messie Nessie opedag was 'n reuse sukses. Baie dankie aan elke mamma en dogtertjie wat saam met ons hierdie spesiale dag spandeer het. Dit was n fees om elkeen te ontmoet en n tydjie saam julle pienkvoet te spandeer.

Hier wil ek ook ons Pappa Vader bedank dat Hy vir my die geleentheid gee om my droom aan te pak. Ek is geseën om iets te doen waarvoor ek lief is.

Meer inligting sal binnekort gedeel word oor Messie Nessie klasse op Saterdae.

Hier volg fotos van Messy Nessie se opedag.

Daar is nog net 2 slapies oor tot ons 1ste Messie Nessie klas. Sien foto vir meer inligting oor die 1ste klas. Daar sal ...
21/04/2022

Daar is nog net 2 slapies oor tot ons 1ste Messie Nessie klas. Sien foto vir meer inligting oor die 1ste klas. Daar sal wel elke Saterdag tensy anders oorgedra nog Messy Nessie klassies wees met elke klas 'n kurrikulum gepaste tema. Ek sien baie uit na die nuwe avontuur saam al die mammas, baba/ kleuters.

Weet jy nie wat om met jou baba/kleuter te doen oor naweke nie? Kom woon ons Messy Play klasse by! Eerste een is 23 Apri...
19/04/2022

Weet jy nie wat om met jou baba/kleuter te doen oor naweke nie? Kom woon ons Messy Play klasse by! Eerste een is 23 April! Sien fotos vir meer inligting.

15/04/2022

Address

Rooiels
Hartenbos
6520

Telephone

+27836549150

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Messy Nessie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Messy Nessie:

Shortcuts

Share