Daskalos Learning Support / Leerondersteuning

Daskalos Learning Support / Leerondersteuning Daskalos represents innovation, independence, determination, courage, sincerity and activity.

Daskalos verteenwoordig innovasie, onafhanklikheid, vasberadenheid, moed, opregtheid en aktiwiteit.

02/04/2025

Goeie dag almal.

Lyk of ons gehack is, ons en Daskalos Akademie, sal nooit vra vir geld om in n Luno of so iets betaal te word nie.

Ons sal geen plasings maak wat nie by die standaard is van fb nie.

Wees deel van ons Sentrum se fondsinsameling 2025 en staan n kans om n hele lam verpak te wen deur n lootjie te koop.Dàs...
25/03/2025

Wees deel van ons Sentrum se fondsinsameling 2025 en staan n kans om n hele lam verpak te wen deur n lootjie te koop.

Dàskalos Akademie is in Sentraal Hartenbos. Ons is al 5 jaar hier.

Whatsapp vir meer info.
0665040356

Gr R tot Gr 12Skryf nou in vir Gr 8 vir 2026Hartenbos sentraal.www.daskalos.co.zaDaskalos Learning Support / Leeronderst...
25/03/2025

Gr R tot Gr 12
Skryf nou in vir Gr 8 vir 2026
Hartenbos sentraal.
www.daskalos.co.za
Daskalos Learning Support / Leerondersteuning

Geluk met jou verjaarsdag mnr Marius. Mag die Vader jou seën en nog baie jare spaar. Dankie vir alles wat jy vir die lee...
23/03/2025

Geluk met jou verjaarsdag mnr Marius. Mag die Vader jou seën en nog baie jare spaar. Dankie vir alles wat jy vir die leerlinge doen by Dàskalos Akademie!! Ons waardeer jou!

22/03/2025

Is jy ’n idioomkenner van die eerste water? Pas elke idioom by sy betekenis en wys jou slag!
Op Wêreldwaterdag daag ons jou uit om meer bewustelik om te gaan met jou watergebruik. Wanneer dit kom by ons kosbare waterbronne, kan ons nie Gods water oor Gods akker laat loop nie.

21/03/2025
Geleen
19/03/2025

Geleen

Big shout out to my newest top fans! 💎 Christina Francina Hattingh
19/03/2025

Big shout out to my newest top fans! 💎 Christina Francina Hattingh

Baie geluk met jou 16de Verjaarsdag Joarine! Mag jy geseënd wees waar jy in gaan en geseënd wees waar jy uit gaan. Jy is...
18/03/2025

Baie geluk met jou 16de Verjaarsdag Joarine! Mag jy geseënd wees waar jy in gaan en geseënd wees waar jy uit gaan.
Jy is baie spesiaal!!

Geleen... maar so waar
13/03/2025

Geleen... maar so waar

Address

Hartenbos

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Daskalos Learning Support / Leerondersteuning posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category