Kinders met Krone

Kinders met Krone Kinders met Krone het ontstaan uit n diep begeerte in my hart dat ek,my man & ons 6 kinders sal regk

Kinders met Krone wil graag op n prettige prentjie manier groot lewenswaarhede vir kinders leer. Dit help my as mamma om my kind te help om baie meer in die Gees te lewe en baie minder in die Vlees. Dis nie 'n week of 'n maand projek nie, maar n leefwyse waarna jy kan bly terugverwys solank soos wat jou kind onder jou dak woon.

07/02/2023
06/03/2022
22/09/2021

I love this visual! ♥️



📸

Just a friendly reminder
19/09/2021

Just a friendly reminder

Ek het probeer om Galasiers 5:19 in kindertaal te vertaal sodat hulle die eienskappe van die sondige natuur beter kan verstaan. Dit is die dinge waarteen ons selfbeheersing nodig het. Dit is die dinge waarvan God niks hou nie. Dit staan teenoor die Vrug van die Gees in ons lewens.

Selfbeheersing is soos n wag voor die hekkie van jou tuin wat keer dat hierdie dinge al jou ander vrug vrot maak.

30/08/2021

Problems bother me only to the degree I permit.
I now better understand my problems.
I do not permit problems to overwhelm me.



www.womenforsobriety.org

06/07/2021

✨✨✨

24/06/2021

Nearing the end of the week? Don't Waste the Hard Things. Because every Hard Thing can be a Seed.

"We can rejoice, too, when we run into problems & trials, for we know that they help us..." Romans 5:3 NLT

Be brave,
and take the Hard Thing
and plant it like a Seed —
to grow a Good Thing.


[ this graphic’s free to download & print here: http://bit.ly/StickyNotesForYourSoul ]

Address

Vulpro
Hartebeestpoort

Telephone

+27767497335

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinders met Krone posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category