05/10/2026
Dankie aan ons Plaasvoetjie Personeel - vir elke glimlag, drukkie, omgee, vuil handjies afvee, doeke ruil, aan die slaap sus, leer, speel, ondersteun, onderrig, dra en help. Julle liefde vir ons maats gaan nie ongesiens verby nie π©·π£ππΌ
βSy het geglo sy kan die wΓͺreld verander, toe word sy βn Juffrouβ