H/S Louis Trichardt matieks 35 jaar reunie. Class of 1981.

H/S Louis Trichardt matieks 35 jaar reunie. Class of 1981.

Share

Real people caring for each other

Photos from H/S Louis Trichardt matieks 35 jaar reunie. Class of 1981.'s post 27/10/2016

Nog reunie foto's

Photos from H/S Louis Trichardt matieks 35 jaar reunie. Class of 1981.'s post 26/10/2016

Ons reunie van 22 Oktober het gekom en gegaan.
Die heerlik ste naweek saam met sout van die aarde mense.
Dankie class of 81 dat julle so special is.
Ons maters wat dit nie hierdie keer kon maak nie. Tot volgende keer # # #

Photos from H/S Louis Trichardt matieks 35 jaar reunie. Class of 1981.'s post 25/07/2016
25/07/2016

Haai julle. Ons vorder wonderlik met al die kontakte. Baie dankie vir almal se hulp.
Ek wil net die kostes en verder reëlings aan jul deurstuur.
R200 per persoon.
Vir Kinders R100
Dit sluit in n heerllike aandete met twee soorte vleis,nagereg en lekker musiek vir die wat bietjie wil dans so deur die gesels en kuier x
Daar sal n oop kroeg wees vir die van julle wat van iets sterkers as koffie of tee soek😅
Kontak my by 0834563991 dan kan ek vir julle die bank besonderhede stuur.
Verys jou naam en van as ook hoeveel persone.
Kom ons maak ons afsny datum Maandag 20 Oktober.
Ek sien jul daar # # #

Photos 06/04/2016

Hier ons invite!
Maak vas daai datum. Hoop om julle daar te sien # # #

17/10/2015

Liewe alma mater
As jy jou invite tot die reunie "page" ontvang will ek jou welkom heet. Ons het op ons 30ste reunie besluit ons gaan n 35ste hou!
Ons gaan ons reunie vir 2016 vanuit die facebook "page" reel.
Ek gaan almal nooi wat ek kontak mee het en ons sal dan mekaar se kontakte uitruil.
Ons naweek vir ons2016 bymekaarkom sal in Oktober wees.
Die presiese dag, datum en plek kom nog.
Ons gaan n jaar se saamstap he en soveel moontlik mense kontak.
Sien al klaar uit om julle te sien en saam te kuier.
Liefde Karien Jacobs Wallis # # #

Want your school to be the top-listed School/college in Hartbeespoort?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Hartbeespoort