Giggel Goggas Speelskool

Giggel Goggas Speelskool Giggel Goggas Speelskool is 'n groepie vir 2-5 jariges waar ons lekker speel en leer saam Juf Helena(gekwalifiseerd) in 'n liefdevolle omgewing.

05/10/2022
'n Paar foto's om te wys hoeveel pret ons het by Giggel Goggas. Kom giggel, speel en leer saam.
08/07/2016

'n Paar foto's om te wys hoeveel pret ons het by Giggel Goggas. Kom giggel, speel en leer saam.

Kwartaal 1 2015
18/03/2015

Kwartaal 1 2015

Ons het weer 'n lekker besige wekie agter die rug. Die Goggatjies het lewensgrootte prentjies van hulself geteken. Hulle...
27/01/2015

Ons het weer 'n lekker besige wekie agter die rug. Die Goggatjies het lewensgrootte prentjies van hulself geteken. Hulle het dit vreeslik baie geniet. Die fantasie hoekie is natuurlik ook 'n gunsteling :)

16/01/2015

Ek het nog 'n paar plekkies beskikbaar vir die Mammas wat belangstel. Kontak my gerus op 076 051 4394.

Giggel Goggas is amptelik aan die gang. Dit was 'n baie lekker en besige week. Ek hoop al die goggatjies het sommer baie...
16/01/2015

Giggel Goggas is amptelik aan die gang. Dit was 'n baie lekker en besige week. Ek hoop al die goggatjies het sommer baie pret gehad veral met die bak en brou dag vandag. Lekker naweek! Sien julle weer Maandag! Groete Juffrou Helena

Address

24 Ou Wapad
Hartbeespoort
0260

Opening Hours

Monday 07:30 - 00:45
Tuesday 07:30 - 00:45
Wednesday 07:30 - 00:45
Thursday 07:30 - 00:45
Friday 07:30 - 00:45

Telephone

+27760514394

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Giggel Goggas Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Giggel Goggas Speelskool:

Shortcuts

Share

Category