Tina Cowley Hartbeespoort Leessentrum

Tina Cowley Hartbeespoort Leessentrum

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tina Cowley Hartbeespoort Leessentrum, Education, Wellness World Corporate Park Block A, Office 1A, Hartbeespoort.

25/07/2026

Well done schoemies!!!!! Laerskool GHS super trots! 👏🏻 🐮

22/07/2026

Hierdie berig laat mens besef dat ons kinders kan nie lees nie. 🤷🏻‍♀️ kom ons verander dit en skryf hulle vandag nog in! 📖

Hierdie opskrif laat ’n mens stil raak…
“Gr. 1: Net 1 uit 3 kan lees.”

Maar agter elke syfer is ’n kind wat wíl leer — wat net die regte sleutel nodig het.

By die Tina Cowley Reading Centre help ons kinders om weer selfvertroue te kry en leesvaardighede stap vir stap te bou.

Lees is selfvertroue. Lees is hoop. Lees is toekoms.

As jou kind sukkel met lees of begrip, kom ons help.
Saam kan ons daardie statistiek verander in ’n suksesverhaal. 📚✨

22/07/2026
22/07/2026

Welcome back and good luck to all of our learners! We're excited to see you learn and improve!

18/07/2026

Huis vol boekwurms! Hoe om jou kinders lief te maak vir lees.

Ons het Dinsdag bietjie meer hierdie onderwerp bespreek op Goeiemôre – Good Morning.

Baie dankie aan die span vir die wonderlike geleentheid om die belangrikheid van leesontwikkeling en vroeë geletterdheid te deel. Wanneer kinders die liefde vir lees ontdek, maak dit 'n deur oop na ’n wêreld vol kennis, verbeelding en selfvertroue.

By Tina Cowley Leessentrum help ons kinders om hul leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir leer te bou.

As jy ons gemis het, kan jy gerus die episode kyk deur hierdie skakel https://www.youtube.com/watch?v=A9b3Dsfa50E&t=5005s

📞 Kontak ons vandag: 013 656 5748
📧 [email protected]

📚✨

Want your school to be the top-listed School/college in Hartbeespoort?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Wellness World Corporate Park Block A, Office 1A
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00