Wiskunde & Wetenskap Klasse

Wiskunde & Wetenskap Klasse Wiskunde + Wetenskap. We spesialize in online maths and science classes. All students receive note Klasse kan privaat of in klein groepe geneem word.
(9)

Ons bied tans wiskunde en wetenskap klasse vir skool leerlinge in Afrikaans en Engels. Mandelikse studente onvang die volgende alles ingesluit in die koste :

1. Individuele aandag met interaktiewe aanlyn klasse aan leerling se unieke struikel blokke.
2. Onvang opsommings in die hele Caps Kurrikulum vir wiskunde of wetenskap
3. Elke leerder onvang 'n pasword om op on webtuiste in te teken waar hulle dan opsommings , toetse en memo's , werkkaarte en ekstra videos.
4. Leer tegnieke
5. Stres hantering vir toetse
6. Eksamen voorbereiding

Ons beoog om in 2018 opsommings in alle ander skool vakke aan te bied. Ekstra Klasse is nou toekombaar reg oor Suid Afrika !!

Address

13 Louis Botha
Hartbeespoort
0260

Telephone

+27677373427

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wiskunde & Wetenskap Klasse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wiskunde & Wetenskap Klasse:

Shortcuts

Share

Our Story

Ons bied tans opsommings asook vraestelle met memorandums vir graad 4 - 12 aan Mandelikse studente onvang die volgende alles ingesluit in die koste : 1. Individuele aandag met interaktiewe aanlyn klasse aan leerling se unieke struikel blokke. 2. Onvang opsommings in die hele Caps Kurrikulum graad 4 - 12 3. Elke leerder onvang 'n pasword om op on webtuiste in te teken waar hulle dan opsommings , toetse en memo's , werkkaarte en ekstra videos. 4. Leer tegnieke 5. Stres hantering vir toetse 6. Eksamen voorbereiding

As ons nie ‘n onderwerp gedek het nie kan leerders vir ons die werk epos wat ons dan gratis ekstra sal opsom. Ons help ook graag uit met take vir ‘n klein addisionele fooi

Ekstra Klasse is nou toekombaar reg oor Suid Afrika !!