Harrismith Primary School / Harrismith Primêre Skool

Harrismith Primary School / Harrismith Primêre Skool Harrismith Primary School / Harrismith Primêre Skool

Ons Skoolhoof is aangewys as die Thabo Mofutsanyana O/11A Krieketafrigter. Baie geluk Meneer. Mag dit 'n goeie seisoen w...
07/08/2026

Ons Skoolhoof is aangewys as die Thabo Mofutsanyana O/11A Krieketafrigter.

Baie geluk Meneer. Mag dit 'n goeie seisoen wees!

KrieketBaie geluk aan die volgende seuns wat in die verskeie Thabo Mofutsanyana Spanne ingesluit is. Ons is baie trots o...
06/08/2026

Krieket

Baie geluk aan die volgende seuns wat in die verskeie Thabo Mofutsanyana Spanne ingesluit is.
Ons is baie trots op julle Harries!

Congratulations to the boys being included in various Thabo Mofutsanyana Teams.
We are very proud of you Harries.

Sterkte vir die seisoen wat voorlê.
Good luck with the season ahead!

Welgedaan Harries!
04/08/2026

Welgedaan Harries!

AugustusAugust
03/08/2026

Augustus
August

Landloop nuusBaie geluk aan die volgende leerders wat in die Thabo Mofutsanyana span ingesluit is. Ons is super trots op...
02/08/2026

Landloop nuus

Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Thabo Mofutsanyana span ingesluit is. Ons is super trots op julle.
Congratulations to these learners who are included in the TBM team.
You make us proud Harries!

Nog kaskardag foto'sMore Soap box cart photos
31/07/2026

Nog kaskardag foto's
More Soap box cart photos

Kaskardag 2026Soapbox cart day 2026
31/07/2026

Kaskardag 2026
Soapbox cart day 2026

Mag julle liefde vir mekaar en ander altyd straal. Ons Harries gaan julle mis!Mag elke sekonde van die nuwe lewensfase v...
31/07/2026

Mag julle liefde vir mekaar en ander altyd straal.

Ons Harries gaan julle mis!

Mag elke sekonde van die nuwe lewensfase vir jul gevul wees met hope vreugde, vrede en geluk!

31/07/2026

Ons salueer julle! Geniet die aftrede!
We salute you! Enjoy the retirement.

Buitesport BiathleBaie geluk aan Pierre en Karmi Cook wat in die SA Biathle span ingesluit is. Ons is trots op julle.
30/07/2026

Buitesport
Biathle

Baie geluk aan Pierre en Karmi Cook wat in die SA Biathle span ingesluit is. Ons is trots op julle.

Address

64 Greyling Street
Harrismith
9880

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 13:15

Telephone

+27586231239

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harrismith Primary School / Harrismith Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share