Marico CVO

Marico CVO Marico CVO bied met trots Christelike Volkseie onderrig van 0jaar tot Graad 7.

Slegs nog net 'n paar kaartjies beskikbaar! Kry jou kaartjie nou!
18/08/2026

Slegs nog net 'n paar kaartjies beskikbaar! Kry jou kaartjie nou!

Marico CVO Oupa- en Oumadag 2026👵🏼👴🏼Die Oumas het gebak en die Oupas het gebou! Baie dankie aan elke liewe Oupa en Ouma ...
18/08/2026

Marico CVO Oupa- en Oumadag 2026👵🏼👴🏼
Die Oumas het gebak en die Oupas het gebou! Baie dankie aan elke liewe Oupa en Ouma wat die dag saam met ons spandeer het. Dankie ook aan Marnel Game Farm vir die gebruik van julle terrein, dit was pragtig! Dankie ook aan Juffrou Rhoda en Juffrou Maryke vir 'n heerlike dag!

18/08/2026
18/08/2026



Kinders ontwikkel belangrike vaardighede deur te speel, te ontdek, vrae te vra en nuwe dinge te probeer. Die regte leerervarings help hulle om hierdie vaardighede op ’n natuurlike manier te ontwikkel en met selfvertroue toe te pas.💡

Lees hier hoe kinders 21ste eeuse vaardighede aanleer: 🔗 https://shorturl.at/XIbLT

Vind meer van die AON se volledige en aflaaibare hulpmiddels op hul webblad: https://aonetwerk.co.za/feite-en-wenke/

Marico CVO se 3de verjaarsdagpartytjie🥳🎂Dankie aan almal wat saam met ons kom fees vier het.
18/08/2026

Marico CVO se 3de verjaarsdagpartytjie🥳🎂
Dankie aan almal wat saam met ons kom fees vier het.

03/08/2026

JÓÚ KIND. JÓÚ KULTUUR.

'n Skoolgemeenskap waar moedertaal-onderrig in Afrikaans gegee word. Volkseie kultuurgemeenskap word vir hierdie doeleindes omskryf as 'n groep wat hul vereenselwig met die kultuur, geskiedenis en ideale.

Ontsluit jou kind se toekoms in ons moedertaal!

Ter wille van ons Kinders – tot eer van God!

Besoek ons hier: www.bcvo.co.za

Noordwes Kultuurfees 1 Augustus 2026
03/08/2026

Noordwes Kultuurfees 1 Augustus 2026

Marico het hope talent! Baie geluk aan al ons dramaleerlinge met jul mooi punte by NW Kultuurfees: *Samesprake*Gr.0-2 Sa...
03/08/2026

Marico het hope talent! Baie geluk aan al ons dramaleerlinge met jul mooi punte by NW Kultuurfees:

*Samesprake*
Gr.0-2 Samespraak _Tekkies en uiteet_ 85% A+
Gr. 5&6 Samespraak _Huiswerk?Fantasties!_ 94% A++

*Formele gedigte*
Gr. 2 Elfireda Erasmus met _Hoogmoed_ 85% A+
Gr.2 Magdalena Dreyer met _Luister na die Tandarts_ 90% A++
Gr.2 Magdalena Dreyer met _My Ma het pas n slak geëet_ 95% A+++
Gr. 5 Esné Esterhuizen met _Muskietejag_ 95% A+++
Gr.6 Linay du Toit met _Siek_ 94% A++

*Gedramatiseerde Prosa*
Gr.5 Esné Esterhuizen met _Boeliebief_ 98% A+++
Gr.6 Linay du Toit met _Neushare_ 98% A+++

*Redenaars*
Gr.2 Magdalena Dreyer 87%
Gr.5 Esné Esterhuizen 97%
Gr.6 Linay du Toit 92%

*Dans*
Gr.2 64% C
Gr.5&6 77% B+

*Sang*
_Lion sleep tonight_ 66% C+
_Waar daar liefde is_ 64% C

Veels geluk met die pragtige prestasies. En baie dankie vir jul harde werk en al die ouers se opofferings. Die kinders was puik!

Hiep, hiep hoera!🥳🎂Marico CVO Skool is vandag 3 jaar oud.Gelukkige verjaarsdag aan ons wonderlike skool! Dis hart en hui...
03/08/2026

Hiep, hiep hoera!🥳🎂
Marico CVO Skool is vandag 3 jaar oud.
Gelukkige verjaarsdag aan ons wonderlike skool! Dis hart en huis vir elkeen.
Mag hierde plek van leer vir nog vele jare 'n baken van hoop, groei en sukses wees vir elke leerling.

Address

Plaas Wonderfontein
Groot-Marico
2850

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marico CVO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Marico CVO:

Shortcuts

Share

Category