Laerskool Vorentoe Pre-Primêr

Laerskool Vorentoe Pre-Primêr Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Vorentoe Pre-Primêr, Elementary School, Langstraat 31, Groot-Brakrivier.

Veels geluk aan al ons maats wat die vakansie verjaar het. Ons is baie lief vir julle!ReubenAmyMiquineMalan🩷💙
21/07/2026

Veels geluk aan al ons maats wat die vakansie verjaar het. Ons is baie lief vir julle!
Reuben
Amy
Miquine
Malan
🩷💙

Veels geluk aan ons liefste Juffrou Lucille🩷
20/07/2026

Veels geluk aan ons liefste Juffrou Lucille🩷

Juffrou Lucille verjaar!

Veels geluk met jou 6de verjaarsdag Phillip. Ons is baie lief vir jou!!💙
26/06/2026

Veels geluk met jou 6de verjaarsdag Phillip. Ons is baie lief vir jou!!💙

Baie dankie vir hierdie spesiale besoek aan ons Pre-Primêr leerders.MBBW het saam met die GPF-voorsitter Jackie Carstens...
12/06/2026

Baie dankie vir hierdie spesiale besoek aan ons Pre-Primêr leerders.

MBBW het saam met die GPF-voorsitter Jackie Carstens, A/off Rocco Malherbe en sy geliefde opsporingshond, Lex, asook A/ off (v) Maryna van die SAPS George Honde-eenheid ons besoek.

Verskeie belangrike veiligheidsaspekte is op 'n eenvoudige en kindervriendelike manier aan die leerders verduidelik deur middel van prente - en natuurlik ook deur die ware held van die dag, Lex.
🐶👮‍♀️👮‍♂️🐕‍🦺

11/06/2026
Happy birthday dearest Moenasharah!!! Six years old! We love you🩷
09/06/2026

Happy birthday dearest Moenasharah!!! Six years old! We love you🩷

Veels geluk met jou 6de verjaarsdag Livan. Ons is lief vir jou!💙
05/06/2026

Veels geluk met jou 6de verjaarsdag Livan. Ons is lief vir jou!💙

28/05/2026

❤️💙💜

Geluk aan ons liefste tannie Petro!!!🩷💜
27/05/2026

Geluk aan ons liefste tannie Petro!!!🩷💜

TANNIE PETRO VERJAAR!

Geluk met jou 6de verjaarsdag mooiste Milané. Ons is baie lief vir jou!🩷
18/05/2026

Geluk met jou 6de verjaarsdag mooiste Milané. Ons is baie lief vir jou!🩷

Address

Langstraat 31
Groot-Brakrivier
6525

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Vorentoe Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Vorentoe Pre-Primêr:

Shortcuts

Share