Laerskool Vorentoe Primary School

Laerskool Vorentoe Primary School Laerskool Vorentoe is ‘n dubbelmedium skool in Groot-Brakrivier waar elke kind uniek is en onderst Kinders het ondersteuning en hulp nodig.

Laerskool Vorentoe is ‘n skool waar kinders welkom is; ‘n skool waar elke kind erken word as ‘n unieke persoon, waar kind wees verstaan word. Ons moenie verwag dat kinders altyd “reg” optree nie, hulle is nog op pad na ‘n eie waardestelsel. Hierdie feit regverdig die skool se bestaan. Ons wil graag sien dat elke kind ‘n borrelende brokkie sal wees wat ‘n goeie balans handhaaf tussen akademie, spor

t en kultuur. Vaardighede en kennis wat bereik wil word, is vergelyk met ander belanghebbende instansies en kundiges. U kan met groot vertroue aanvaar dat u kind blootgestel gaan word aan kwaliteit onderrig.

BOK-VRYDAG! 💚💛
21/08/2026

BOK-VRYDAG! 💚💛

JUFFROU ROSA VERJAAR!
18/08/2026

JUFFROU ROSA VERJAAR!

TENNIS NUUS!Wat ’n heerlike tennismiddag by Laerskool Blanco se Sportfees! Dankie vir die gasvryheid, die lekker atmosfe...
14/08/2026

TENNIS NUUS!

Wat ’n heerlike tennismiddag by Laerskool Blanco se Sportfees! Dankie vir die gasvryheid, die lekker atmosfeer en die geleentheid vir ons leerders om saam tennis te geniet.

Sulke middae gaan oor deelname, goeie sportmanskap en mooi herinneringe wat gemaak word.

Geluk ook aan Klaré en Sophia wat al hulle wedstryde gewen het.

JUFFROU TALANA ROODT VERJAAR!
12/08/2026

JUFFROU TALANA ROODT VERJAAR!

OOM MORNÉ BEKKER VERJAAR!
12/08/2026

OOM MORNÉ BEKKER VERJAAR!

SCHOLAR PATROL NEWS!We want to congratulation Jordan Foyster on being selected as a new Scholar Patrol Captain! We are i...
06/08/2026

SCHOLAR PATROL NEWS!

We want to congratulation Jordan Foyster on being selected as a new Scholar Patrol Captain!

We are incredibly proud of you and know that you will lead with responsibility, integrity and dedication.

BAIE DANKIE Motus GWM  George !Ons O/13A-hokkieseuns en O/13A-hokkiedogters het splinternuwe wedstrydklere!Ons sê hartli...
04/08/2026

BAIE DANKIE Motus GWM George !

Ons O/13A-hokkieseuns en O/13A-hokkiedogters het splinternuwe wedstrydklere!

Ons sê hartlik dankie aan GWM George dat julle in ons jong sportsterre belê! 🏑

GESKIEDENISOLIMPIADE:Al ons leerders wat deelgeneem het aan die Geskiedenisolimpiade is ook deur na die tweede ronde toe...
27/07/2026

GESKIEDENISOLIMPIADE:

Al ons leerders wat deelgeneem het aan die Geskiedenisolimpiade is ook deur na die tweede ronde toe!

Ons is baie trots op julle! 💚

WOW SPELFEES!Ons leerders het deelgeneem aan die WOW Spelfees en uitstekend gevaar.Ons het verskeie leerders wat deurdri...
27/07/2026

WOW SPELFEES!

Ons leerders het deelgeneem aan die WOW Spelfees en uitstekend gevaar.
Ons het verskeie leerders wat deurdring na die volgende ronde!

Ons is baie trots op elke liewe een van julle!

TENNIS NUUS:Constantiapark Tennistoernooi te Sun City: Laasweek het Klaré, Sophia, Daniel en Willem as deel van gekombin...
27/07/2026

TENNIS NUUS:

Constantiapark Tennistoernooi te Sun City:
Laasweek het Klaré, Sophia, Daniel en Willem as deel van gekombineerde spanne met Laerskool Blanco deelgeneem aan hierdie groot toernooi by Sun City in die Noordwesprovinsie, wat skole van regoor die land trek.

Die seunsspan het uitstekend gevaar en het as naaswenners geëindig uit 18 spanne, nadat hulle in die finaal gespeel het.

Die dogterspan het hulself ook laat geld en eindig in die 9de plek.

Baie geluk aan elkeen van hierdie spelers wat ons skool en die spanne so goed verteenwoordig het!
Ons is trots op elkeen van julle.

Address

Groot-Brakrivier

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27446202211

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Vorentoe Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Vorentoe Primary School:

Shortcuts

Share