Uitsig Primary Skool

Uitsig Primary Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Uitsig Primary Skool, School, Perseel 165, Groblershoop.

GELUK MET JOU VERJAARSDAG MNR EPNAAR🎈🎉Die bestuur, personeel en leerders van Laerskool Uitsig wens u ’n baie besondere e...
18/09/2026

GELUK MET JOU VERJAARSDAG MNR EPNAAR🎈🎉
Die bestuur, personeel en leerders van Laerskool Uitsig wens u ’n baie besondere en geseënde verjaarsdag toe.
Mag die jaar wat voorlê gevul wees met voorspoed, goeie gesondheid, vreugde en vele mooi oomblikke. Ons waardeer u toewyding en bydrae tot ons skoolgemeenskap opreg.
Geniet hierdie spesiale dag en mag dit ’n jaar wees om te onthou! 🌟
🎂 Baie geluk en alles van die beste vir die jaar vorentoe! 🎈

Sterkte Sizwe🌟 Baie sterkte aan ons leerder, Sizwe, wat vandag aan die WOW-Spelfees deelneem! 🐝📚Ons is baie trots op jou...
12/09/2026

Sterkte Sizwe
🌟 Baie sterkte aan ons leerder, Sizwe, wat vandag aan die WOW-Spelfees deelneem! 🐝📚
Ons is baie trots op jou en wens jou alle sterkte toe. Gee jou beste en geniet elke oomblik! 💙🤍
Laerskool Uitsig staan bankvas agter jou! 🙌✨

✨ DIE DEBUTANTE BAL ✨’n Aand om 80 jaar van Laerskool Uitsig te vier🥂 Welcome Drinks🍽️ 3-Gang Maaltyd🎶 Live Band & Musie...
03/09/2026

✨ DIE DEBUTANTE BAL ✨
’n Aand om 80 jaar van Laerskool Uitsig te vier
🥂 Welcome Drinks
🍽️ 3-Gang Maaltyd
🎶 Live Band & Musiek
✨ ’n Elegante aand van viering, dans en herinneringe

🌸Happy Secretary’s Day to our wonderful secretary, Juffrou Charlene! 🌸Today we celebrate and appreciate your dedication,...
02/09/2026

🌸Happy Secretary’s Day to our wonderful secretary, Juffrou Charlene! 🌸
Today we celebrate and appreciate your dedication, kindness, hard work and all the little things you do to keep our school running smoothly. Thank you for always going the extra mile and being such a valuable part of the L/S Uitsig family. 💙🤍
You are truly appreciated! 🌷✨

       'nBeterToekoms 💙
05/08/2026

'nBeterToekoms 💙

💙Baie geluk aan Juffrou Muller en Meneer Epnaar💙Laerskool Uitsig is ongelooflik trots op julle deelname aan die NTA. Dan...
29/07/2026

💙Baie geluk aan Juffrou Muller en Meneer Epnaar💙

Laerskool Uitsig is ongelooflik trots op julle deelname aan die NTA. Dankie dat julle ons skool met soveel passie, toewyding en professionaliteit verteenwoordig het.

Julle harde werk en liefde vir onderwys is 'n inspirasie vir ons leerders, personeel en die hele Uitsig-gemeenskap. Om deel te neem aan so 'n geleentheid is reeds 'n besonderse prestasie waarop julle met reg trots kan wees.

Ons wens julle alle voorspoed toe en glo dat hierdie slegs die begin is van nog vele mooi mylpale. Hou aan om 'n verskil te maak en ander te inspireer.

💙 Baie geluk – ons vier julle prestasie met trots! 💙🥳🎈

🎉 Happy Birthday to our incredible Principal! 🌸
28/07/2026

🎉 Happy Birthday to our incredible Principal! 🌸

✨ Is jy reg vir 'n 80's Throwback? 🪩🎵 Goeie musiek 🍴 Lekker happies  💃 Dans die aand weg!🎟️ R200 per persoonMoenie wag n...
14/07/2026

✨ Is jy reg vir 'n 80's Throwback? 🪩
🎵 Goeie musiek 🍴 Lekker happies 💃 Dans die aand weg!
🎟️ R200 per persoon
Moenie wag nie – Kry jou kaartjie vandag en kom maak saam onvergeetlike herinneringe!

 *District Winner of the Best Farm School award🥇*3rd place Provincial Best Farm School award🥉Ons spog behoorlik by Uitsi...
27/03/2026



*District Winner of the Best Farm School award🥇
*3rd place Provincial Best Farm School award🥉

Ons spog behoorlik by Uitsig 🥳❤️

25/03/2026

Address

Perseel 165
Groblershoop
8850

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27548330726

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitsig Primary Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Uitsig Primary Skool:

Shortcuts

Share

Category