29/08/2026
LJM KRIEKET VS LAERSKOOL ELLISRAS
Wat ’n uitstekende week vir ons krieketspanne!
Baie geluk aan ons uitblinkers met puik individuele vertonings!
1STE SPAN – Jansen Helm
Kolfwerk: 76 lopies van 68 b***e, nie uit nie
11 viere | 1 ses
Boulwerk: 1 paaltjie vir 9 lopies in 3 beurte
2DE SPAN – Tiaan van der Walt
Kolfwerk: 20 lopies van 15 b***e
2 viere | 1 ses
Boulwerk: 3 paaltjies vir 0 lopies in 0.5 beurte
O/11 – SP Barnard
Kolfwerk: 16 lopies van 18 b***e, nie uit nie
3 viere
O/10 – Phillip Viljoen
Boulwerk: 4 paaltjies vir 14 lopies in 3 beurte
Kolfwerk: 8 lopies van 30 b***e, nie uit nie
Baie geluk aan ons spelers en afrigters met ’n puik stel uitslae. Ons is trots op julle!
LJM CRICKET VS LAERSKOOL ELLISRAS
What an excellent week for our cricket teams! Congratulations to our standout players on some superb individual performances!
1ST TEAM – Jansen Helm
Batting: 76 runs off 68 balls, not out
11 fours | 1 six
Bowling: 1 wicket for 9 runs in 3 overs
2ND TEAM – Tiaan van der Walt
Batting: 20 runs off 15 balls
2 fours | 1 six
Bowling: 3 wickets for 0 runs in 0.5 overs
U/11 – SP Barnard
Batting: 16 runs off 18 balls, not out
3 fours
U/10 – Phillip Viljoen
Bowling: 4 wickets for 14 runs in 3 overs
Batting: 8 runs off 30 balls, not out
Congratulations to all our players and coaches on a fantastic set of results. We are proud of you!