29/10/2019
Vuurwapen Amnestie !!!...
Die SAPD het op 24 Oktober 2019 in 'n verklaring aangekondig dat daar 'n Vuurwapen Amnestie periode in die nabye toekoms is... Volgens dié verklaring is daar ook verwys na die geleentheid om vuurwapens te lisensieer... maar 'n groot kommer is dat dié periode waarin aansoek gedoen kan word, net 14 dae vanaf die aanvang van die Amnestie periode sal duur... Alle persone wat in besit is van ongelisensieerde vuurwapens en/of vuurwapens waarvan die lisensies verval het, en dit nie hernu het nie, moet dringend bevestiging van hulle Bevoegdheid en Vaardigheid kry om seker te wees dat hulle sal kwalifiseer vir die Amnestie periode... Die volgende faktore is Uiters Belangrik !!.. U moet in besit wees van 'n Opleidings Sertifikaat wat uitgereik is deur 'n PFTC en SAPD geakrediteerde Instansie wat verklaar dat u opleiding ontvang het, en dat u behoorlik geassesseer is en Bevoeg asook Bekwaam verklaar is in die volgende Eenheids Standaarde :
* 117705 (FCA 60/2000),
* 119649 (HANDGUN),
* 119650 (SELF LOADING
RIFLE / CARBINE),
* 119651 (MAN. OPERATED
RIFLE) en/of
* 119652 (SHOTGUN).
Indien u nog oor ou Opleidings Sertifikate beskik sal u ongelukkig die nuwe Opleiding en Assessering moet doen...
Verder moet u ook oor 'n PFTC Uitslag Staat (SOR) beskik voordat u kan aansoek doen by SAPD vir Bevoegdheids Sertifikaat...
Indien u enige verdere vrae het, en/of Bevoegdheids Opleiding wil ondergaan kan u my kontak :
Gerald Noome (TOPSHOT TRAINING/REDOT),
0733444065 / 0765444994 / 0822520218,
[email protected] en/of [email protected]
Ons bied Opleiding aan asook Vuurwapen Motiverings en Advies teen bilike pryse...
Wees gereed vir die Vuurwapen Amnestie!...
Kontak my gerus...
Groete Gerald Noome...