Lunsklip Voortrekkerkamp

Lunsklip Voortrekkerkamp Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lunsklip Voortrekkerkamp, Academic camp, Greater Letaba.

Die Voortrekkers gee graag erkenning aan mense wat meer doen as die gewone. Hoofleier Karin Stoffberg het vanjaar Vir To...
05/04/2026

Die Voortrekkers gee graag erkenning aan mense wat meer doen as die gewone. Hoofleier Karin Stoffberg het vanjaar Vir Tommie van Zyl, van ZZ2 en Malan le Roux, kampleier van Lunsklip, toekennings gegee.
Albei toekennings is welverdiend!

05/04/2026

Die busse is vertraag agv 'n ongeluk net voor Kranskop Plaza. Die nuutste VAT (verwagte aankomstyd) is17. :30.

Gister se sonsondergang op die kamp!
04/04/2026

Gister se sonsondergang op die kamp!

Ons kampterrein lê snoesig aan die voet van die Houtbosberg, omring deur bome, bosse en berge.
03/04/2026

Ons kampterrein lê snoesig aan die voet van die Houtbosberg, omring deur bome, bosse en berge.

03/04/2026

Selfbehoud 2026 - nog in goeie gees 🤩

Selfbehoud rus 'n bietjie tydens vanoggend se Oriëntering.Dis 'n voorreg om in die pragtige natuurskoon te stap.
03/04/2026

Selfbehoud rus 'n bietjie tydens vanoggend se Oriëntering.
Dis 'n voorreg om in die pragtige natuurskoon te stap.

Dit gaan vanoggend baie goed met almal op die kamp. Dis koel en reën liggies.Selfbehoud stap Oriëntering in ideale weer!...
03/04/2026

Dit gaan vanoggend baie goed met almal op die kamp. Dis koel en reën liggies.
Selfbehoud stap Oriëntering in ideale weer!
Die reënboog vroeg vanoggend was 'n herinnering aan God se belofte van Sy alomteenwoordigheid.

Kampsondag, vlagpresentasie en erediens
31/03/2026

Kampsondag, vlagpresentasie en erediens

Kampopening.Al die Verkenners is veilig op die kamp.
28/03/2026

Kampopening.
Al die Verkenners is veilig op die kamp.

Lunsklip kampterrein vroegoggend van dag 1.Die eertste busse is op pad van Pretoria af!Ons is reg vir julle!
28/03/2026

Lunsklip kampterrein vroegoggend van dag 1.
Die eertste busse is op pad van Pretoria af!
Ons is reg vir julle!

Address

Greater Letaba

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lunsklip Voortrekkerkamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category