Plaasjapies Dag- en Nasorg

Plaasjapies Dag- en Nasorg "Waar ons leer deur te speel"

Hy (God) maak alles nuut! Ons vier 'n nuwe seisoen, Lente. Mag die seisoen net vreugde bring saam elke blommetjie wat ui...
05/09/2026

Hy (God) maak alles nuut! Ons vier 'n nuwe seisoen, Lente. Mag die seisoen net vreugde bring saam elke blommetjie wat uitkom, blom en groei! Maats het die mooiste lente hoed gemaak en kom wys.

🎉🏉 Baie geluk aan Lezaan Fourie wat die telling 33–26 presies reg geraai het! ’n Ware rugby‑kenner! Sy wen die ongeloofl...
30/08/2026

🎉🏉 Baie geluk aan Lezaan Fourie wat die telling 33–26 presies reg geraai het! ’n Ware rugby‑kenner! Sy wen die ongelooflike Springbok Hamper — en boonop van die Varkie klas lysie. 🐷👏

26/08/2026
31/07/2026

Ons vier 10de verjaarsdag!

Die 2 pragtige Juffies word vandag gevier met 10 jaar se diens by Plaasjapies Dag- en Nasorg Julle is deur al die dik en...
31/07/2026

Die 2 pragtige Juffies word vandag gevier met 10 jaar se diens by Plaasjapies Dag- en Nasorg
Julle is deur al die dik en dun saam elkeen. Dankie vir al jul liefde, harde werk en ongelooflike mens-wees. Julle is die hart van ons skool. Ons waardeer julle baie!

Ons is dankbaar vir die nuwe Kwartaal saam elkeen! Mag elkeen die nuwe hoofstuk geniet saam ons!
21/07/2026

Ons is dankbaar vir die nuwe Kwartaal saam elkeen! Mag elkeen die nuwe hoofstuk geniet saam ons!

Address

Sandhoogte
Great Brak River
6525

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaasjapies Dag- en Nasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Plaasjapies Dag- en Nasorg:

Shortcuts

Share

Category