Little Einsteins Dag- en Nasorg

Little Einsteins Dag- en Nasorg ONS STREWE DAARNA OM U KIND SE DENKE, KREATIWITEIT EN SOSIALE EN EMOSIONELE AANPASSING TE ONTWIKKEL IN N VEILIGE, LIEFDEVOLLE KINDER-VRIENDELIKE OMGEWING.

Veels geluk mooiste Juf Laurika mag die Here jou in oorvloed seën🥳🎂🩷
11/12/2025

Veels geluk mooiste Juf Laurika mag die Here jou in oorvloed seën🥳🎂🩷

BAIE DANKIE Oom Chris en JP van Grootbrak Apteek vir Little Einsteins se 2026 Noodhulp Tassie!Dankie vir julle omgee.vri...
20/11/2025

BAIE DANKIE Oom Chris en JP van Grootbrak Apteek vir Little Einsteins se 2026 Noodhulp Tassie!
Dankie vir julle omgee.vriendelikheid.liefde en terugploeg in die Gemeenskap.julle word opreg waardeer🤍🙏🏻⭐️

09/11/2025

LITTLE SIRKUS SKOUSPEL🍭🤪🍭🤸🏼‍♀️

BAIE DANKIE AAN OnS HOOFBORG VIR DIE DAG Emile Meyer Lizelle Meyer
Meyer Towing & Recovery Julle is soos Familie, ons waardeer julle ongelooflik baie💐🙏🏻🙌🏻🤍

Veels Geluk aan ons pragtige Juf Judene🎂🌸🥳
05/11/2025

Veels Geluk aan ons pragtige Juf Judene🎂🌸🥳

Baie dankie dat ons skooltjie deel kan wees van julle ongelooflike projek.ons is saam julle opgewonde vir die Groot Open...
23/10/2025

Baie dankie dat ons skooltjie deel kan wees van julle ongelooflike projek.ons is saam julle opgewonde vir die Groot Opening🥳

2026 REGISTRASIE NOU OOP🥳
21/10/2025

2026 REGISTRASIE NOU OOP🥳

13/10/2025

Groot opgewondenheid vir wat kom.....🥳⭐️🙌🏻

Happy Birthday mooiste Juf.Athene. hoop jyt ń wonderlike daggie gevul met hope liefde.bederf en baie lag💐🎂🤍
12/10/2025

Happy Birthday mooiste Juf.Athene. hoop jyt ń wonderlike daggie gevul met hope liefde.bederf en baie lag💐🎂🤍

Address

133 AMY SEARLE Street, PINE CREEK
Great Brak River
6525

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+27825683109

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Einsteins Dag- en Nasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Little Einsteins Dag- en Nasorg:

Shortcuts

Share

Category