03/10/2022
Stewige voetjies op die grond keer glipsies
De Jager (2020) stip dit uit dat mens se binne-sintuie verantwoordelik is om gravitasie-veiligheid aan ‘n persoon te bied.
Die binne-sintuie is die volgende:
✅die vestibulêre sisteem,
✅propriosepsie en
✅kinese
Hierdie binne-sintuie is verantwoordelik om te reageer op sensasies en stimulasie van binne die liggaam om volgorde, rigting, prioriteit en balans of posisie in die ruimte te bepaal.
Lees meer hier: https://www.mindmoves.co.za/2022/04/29/stewige-voetjies-op-die-grond-keer-glipsies/
Gaan loer gerus op ons webblad om meer te leer: www.elearning.mindmoves.co.za of www.mindmoves.co.za
Ag nee!! Dit is alweer nodig om vir Sussie skoon aan te trek, want hoewel sy 5 jaar oud is, het sy steeds nie volle beheer oor haar uitskeidingsorgane nie. Mamma is moedeloos en raas oor al die glipse en wonder wat aangaan. Is daar ‘n gesondheidsprobleem of soek sy net aandag?Sussie begin om die g...