Graafwater Primary School

Graafwater Primary School Public School: Gr. R-7

2 x Tydelike WKOD Kontrakposte
21/01/2022

2 x Tydelike WKOD Kontrakposte

Geseënde 2022 aan al ons Ouers/Voogdes en Leerders.Die volgende reëlings geld vir die eerste dag: Woensdag 19 Januarie: ...
18/01/2022

Geseënde 2022 aan al ons Ouers/Voogdes en Leerders.

Die volgende reëlings geld vir die eerste dag: Woensdag 19 Januarie: Groep1
Donderdag 20 Januarie: Groep 2

Grondslagfase (Graad R tot 3):
Meld aan om 7:25vm vir screening.
Klastyd begin stiptelik om 8:00vm.
Leerders roteer steeds, weens Covid 19 maatreëls.

Verdaagtye is as volg:
Graad R en Graad 1 verdaag om 12:30nm.
Graad 2 verdaag om 13:00nm.
Graad 3 verdaag om 13:15nm.

InterSen Fase (Graad 4, 5, 6 en 7)
Leerders meld aan vanaf 7:30vm vir screening.
Leerders sal weereens in groepe verdeel word.
Klastyd begin stiptelik om 8:00vm.

Ingesluit is ook groeplyste.

Ons sien uit na 'n geseënde en besonderse 2022.

Ons skool beoog 'n Hoenderbraai teen R 50,00 op 05 November 2021. Weereens maak ons staat op u samewerking en ondersteun...
28/10/2021

Ons skool beoog 'n Hoenderbraai teen R 50,00 op 05 November 2021. Weereens maak ons staat op u samewerking en ondersteuning, alle ouers van Graafwater. Kaartjies beskikbaar by ons skool.

Colleagues, this is the last dessimination for Term 1, 2021.LESSON PLANS: TERM1 - 2021GET FP (Gr 1 - 3) Lesson Plans Ter...
19/03/2021

Colleagues, this is the last dessimination for Term 1, 2021.

LESSON PLANS: TERM1 - 2021

GET FP (Gr 1 - 3) Lesson Plans Term 1
Weeks 7 AND 8

https://wcedeportal.co.za/eresource/195626

GET FP Grade R (29 March - 09 April 2021): Interactive Lesson Plan Poster https://wcedeportal.co.za/eresource/195376

InterSen lessons (Intermediate and Senior Phase), Weeks 7 AND 8

Interactive Posters GET IP Gr 4-6 T1 W7&8: https://wcedeportal.co.za/eresource/195036

Interactive Posters GET SP Gr 7-9 T1 W7&8: https://wcedeportal.co.za/eresource/195041

This document contains the Lesson Plans, Term 1 Week 7&8, for the GET Foundation Phase.

Liewe ouers/voogdesKennisgewing van volgende week se groepsbywoning weens Publieke Vakansiedag.
18/03/2021

Liewe ouers/voogdes

Kennisgewing van volgende week se groepsbywoning weens Publieke Vakansiedag.

SKOOLROKKEGoeie more Ouers/VoogdesOns vertrou dit gaan goed vanoggend. Ons nuwe voorraad van skoolrokke is by die skool....
12/03/2021

SKOOLROKKE

Goeie more Ouers/Voogdes

Ons vertrou dit gaan goed vanoggend. Ons nuwe voorraad van skoolrokke is by die skool. Ingesluit is die nuwe pryse van die verskaffer. Baie dankie vir u samerwerking.

Goeie more Ouers/ VoogdesEk vertrou dit gaan goed met u. Ons kossakkies het gekom. Diegene wie bestel het, kan maar kom ...
10/03/2021

Goeie more Ouers/ Voogdes

Ek vertrou dit gaan goed met u. Ons kossakkies het gekom. Diegene wie bestel het, kan maar kom afhaal by die skool. Prys: R 135,00. Baie dankie.

25/02/2021

Goeiedag Ouers/Voogdes

Die eerste week van die nuwe kwartaal is vinnig verby. Hierdie week is ook amper verby.

Net die volgende vir kennisname:
1.Ons het die afgelope week vir die graad R en Gr 1 leerders nuwe maskers gegee. Ons ander leerders het verlede jaar nuwe maskers gekry, maar ons sal gee waar nodig. DUS, DIE DRA VAN MASKERS (NIE BUFFS), IS VERPLIGTEND. Ons sal nooit sommer n leerder huis toe stuur wat niè 'n masker ophet nie, maar ons gaan ook nie èlke keer maskers kan uitdeel as hul dit vergeet nie. As hul huis toe kom, is dit omdat ons NIE op daardie oomblik maskers het nie.
2. Geen ouer sal meer toegelaat word binne die skoolterrein sonder die nodige toestemming van die prinsipaal.
3. Kontak die skool (0274221203) indien u wil weet hoe laat die skool verdaag.
4. Nuwe inskrywings vir 2022 sal binnekort begin, maar daar sal streng reëls neergelê word daaroor.
5. Die verkiesing van die nuwe SBL sal ook in volgende maand plaasvind, so ons het u kontakbesonderhede nodig om ons stemrol reg te kry. Stuur maar hierdie info na u kind se klasopvoeder.
6. Ouers, ten laaste: Daar is nog baie plek vir GR R inskrywing vir 2021. Kom skryf gerus u kind in. Graafwater Primer is 'n Geen-Skoolfooi Skool.

Ouers, dinge sal net werk, indien ons SAAMWERK.

Vir diegene wat n geliefde verloor het, ons gebede bly saam met julle.🙏🏽

Onthou; saniteer en drà u masker. Dit kan nie die skole se plig alleen wees om dit by die leerders in te dril nie. Stel die voorbeeld asb.

Met dank.
Anthony Appels
(PRINSIPAAL)

Liewe Ouers/ VoogdesIndeling van Gr.6-7 leerders vanaf 15 Februarie 2021.
12/02/2021

Liewe Ouers/ Voogdes

Indeling van Gr.6-7 leerders vanaf 15 Februarie 2021.

Liewe Ouers/ VoogdesIndeling van Gr.R-5 vanaf 15 Februarie 2021
12/02/2021

Liewe Ouers/ Voogdes

Indeling van Gr.R-5 vanaf
15 Februarie 2021

Load Shedding Schedule
05/02/2021

Load Shedding Schedule

Address

Cedar Street
Graafwater
8120

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27741051467

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Graafwater Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Graafwater Primary School:

Shortcuts

Share

Category