Little Elephant Pre-School

Little Elephant Pre-School Learn...Play...Happiness

Come and join us tomorrow
04/09/2026

Come and join us tomorrow

Uit die diepte van my hart, baie dankie. ❤️ vir al die ondersteuning verlede week. Dit was ’n baie moeilike dag, en ek w...
03/09/2026

Uit die diepte van my hart, baie dankie. ❤️ vir al die ondersteuning verlede week. Dit was ’n baie moeilike dag, en ek weet eerlikwaar nie hoe ek daardeur sou gekom het sonder al die liefde en ondersteuning nie.
Baie dankie aan elke persoon wat na my uitgereik het, ’n boodskap gestuur het, vir ons gebid het, liefde gewys het of net seker gemaak het dat ek weet ek is nie alleen nie. Elke boodskap en elke bietjie ondersteuning het vir my meer beteken as wat julle ooit sal weet. ❤️
Dankie dat julle my deur so ’n moeilike dag gedra het. Ek waardeer elkeen van julle opreg. 🙏❤️
Vir diegene wat gevra het hoe julle ons kan ondersteun, plaas ek ons BackaBuddy-besonderhede en my persoonlike bankbesonderhede hieronder. Indien iemand graag vir ons wil ondersteun, maak nie saak hoe groot of klein nie, word dit opreg waardeer. Elke bietjie help en beteken vir ons ongelooflik baie. ❤️
Indien julle dalk ons besonderhede met julle vriende, familie en op julle sosiale media kan deel, sal ons dit verskriklik waardeer. 🙏❤️ Julle deel kan dalk iemand bereik wat graag wil help, en dit kan vir ons ’n groot verskil maak.
Baie dankie dat julle langs ons staan, ons ondersteun en aanhou glo in ons. Mag God elkeen van julle ryklik seën. 🕊️❤️

🙏 **BACKABUDDY DONATIONS**
[https://www.backabuddy.co.za/campaign/de-waal-grobbelaar-fischer-attorneys-western-cape-inc-cape-town-trust-5705131474615669073](https://www.backabuddy.co.za/campaign/de-waal-grobbelaar-fischer-attorneys-western-cape-inc-cape-town-trust-5705131474615669073)

🏦 **BANK DETAILS**

**Account Holder:** CM Verwey (Chrisna)
**Bank:** Capitec
**Account Type:** Savings (Spaar)
**Account Number:** 1341399336

Baie liefde die Verwey's

Online campaigns to raise funds for causes you are passionate about. Free Campaign Support. Proudly South African. Trusted For 11 Years. Types: NPO Funding, Individual Cause Funding, Charity Funding.

03/09/2026

Happy Spring

03/09/2026

I got over 10 reactions on one of my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

Contact Alita 073 333 07 55
31/08/2026

Contact Alita
073 333 07 55

Love this...
31/08/2026

Love this...

31/08/2026
Please keep the little one home if they are sick 😫
27/08/2026

Please keep the little one home if they are sick 😫

Contact Alita
27/08/2026

Contact Alita

Address

25 Mariners Way
Gordon's Bay
7140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Elephant Pre-School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Little Elephant Pre-School:

Shortcuts

Share

Category