Think Ability Kids

Think Ability Kids Learning creative thinking and problem solving skills through child-led play during Holiday programs

12/08/2026
24/07/2026
17/07/2026

SKRYFVAARDIGHEDE:

'n Lekker interaktiewe en kreatiewe manier om skryfvaardighede in die klas te oefen. Oud en jonk sal dit geniet (ja, ek gaan dit selfs met my hoërskoolleerders doen). Doen dit deurlopend in die kwartaal om sodoende hulle kreatiwiteit aan te wakker en verbeelding op te skerp.

Kinders hoef nie meer op hul eie kreatief te wees nie, want alles word deesdae vir hulle, deur middel van 'n digitale wêreld, uitged**k. Daarom sukkel hul soms om stories uit te d**k, want die kreatiewe "spier" hoef nooit te werk nie.

Tyd in die klas is soms beperk - so doen die oefening so 2 keer in 'n periode deur slegs kort stories te skryf.

Dis ook iets lekkers om dag 1 van 'n nuwe kwartaal mee te begin.

15/07/2026

HET JY GEWEET?

Krokodille kan nie hul tonge uitsteek nie.

'n Spesiale membraan hou hul tong vas teen die onderkant van hul bek - dit help om water uit hul keel te hou wanneer hulle onder water is.

Address

16 Jacobus Avenue
Glen Marais Ext 49
1619

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Think Ability Kids posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Think Ability Kids:

Shortcuts

Share

Category