Bennie Boekwurm se Kinderland

Bennie Boekwurm se Kinderland We are a Pre-primary school in the Moot area. Our Bennie friends are aged 3 months up to Gr R (6 yea

03/01/2024

Op soek na 'n kleuterskool vir 2024?

Dan kyk u na die beste kleuterskool. BENNIE BOEKWURM is oop vir 2024 registrasies op Woensdag 3 Januarie 2024 vanaf 09:00 tot 12:00. Moenie uitstel nie, anders gaan jy 'n plek mis!

Are you looking for a nursery school for 2024?

Then you are looking at the best nursery school. BENNIE BOEKWURM is open for 2024 registrations on Wednesday, 3 January 2024, from 09:00 to 12:00. Don't delay, or you'll miss out!

Aan al ons Bennie maats en Ouers,Gelukkige en Voorspoedige Nuwe Jaar! Mag God u en u kind seën met geluk, sukses en voor...
01/01/2024

Aan al ons Bennie maats en Ouers,

Gelukkige en Voorspoedige Nuwe Jaar! Mag God u en u kind seën met geluk, sukses en voorspoed. Ons Bennie Bestuur en Personeel hoop hierdie nuwe jaar bring vir u en u gesin alles waarvoor u gebid het. Ons beste wense aan u en u gesin.

Vriendelike groete
Bennie Boekwurm Bestuur

To all our Bennie friends and Parents,

Happy and Prosperous New Year! May God bless you and your child with happiness, success, and prosperity. Our Bennie Management and Staff hope this new year brings you and your family everything you have been praying for. Our best wishes to you and your family.

Friendly greeting
Bennie Boekwurm Management

24/12/2023

Mag u in hiérdie feestyd en 2024 die veedevors se vrede die wonders en wysheid van die Raadsman, die krag van die sterke God en die teenwoordigheid van die Ewige Vander ervaar!

Ons wens vir u ń Christusfees en gesondheid vir 2024.

Baie liefde en Bennie Boekwurm groete

In this festive season and in 2024, may you experience the shepherd's peace, the wonders and wisdom of the Counselor, the power of our strong God, and the presence of the Eternal Father!

We wish you a Merry Christmas and good health for 2024.

Much love and Bennie Boekwurm greetings

Aan al ons maats wat volgende jaar Graad 1 toe gaan, mag julle skoolreis steeds geseënd wees.Dankie vir al die lekker ty...
14/12/2023

Aan al ons maats wat volgende jaar Graad 1 toe gaan, mag julle skoolreis steeds geseënd wees.

Dankie vir al die lekker tye saam. Ons is lief vir jou en sal jou mis.

Bennie, groete vir julle almal 💕

To all our friends going to Grade 1 next year, may your school journey continue to be blessed.

Thank you for all the joyous times together. We love you and will miss you.

Bennie, greetings to you all 💕

Ons spog bietjie met ons dierbare Bennie babas🍼🤗👑We brag with our precious Bennie babies 🍼🤗👑
14/12/2023

Ons spog bietjie met ons dierbare Bennie babas🍼🤗👑

We brag with our precious Bennie babies 🍼🤗👑

Ons het 'n epiese fietsdag gehad wat gegons het van opgewondenheid. Maats het rondtes gery om die stoepe en speelgrond. ...
13/12/2023

Ons het 'n epiese fietsdag gehad wat gegons het van opgewondenheid. Maats het rondtes gery om die stoepe en speelgrond.

Dit was 'n dag gevul met pure vreugde en onvergeetlike herinneringe.

We had an epic bike day buzzing with excitement. They rode laps around the stoops and playground.

It was a day filled with pure joy and unforgettable memories.

⚽🏀🏈🎾🏐Ons Bennie maats met hul gunsteling bal ⚽🏀🏈🎾🏐Our Bennie friends with their favorite ball
13/12/2023

⚽🏀🏈🎾🏐

Ons Bennie maats met hul gunsteling bal

⚽🏀🏈🎾🏐

Our Bennie friends with their favorite ball

Inskrywings is oop vir 2024 by Bennie Boekwurm se Kinderland.Kom besoek ons ​​en sien ons pragtige fasiliteite. Beperkte...
05/12/2023

Inskrywings is oop vir 2024 by Bennie Boekwurm se Kinderland.

Kom besoek ons ​​en sien ons pragtige fasiliteite. Beperkte spasies beskikbaar vir babas tot graad R.

Enrolments are open for 2024 at Bennie Boekwurm se Kinderland.

Come visit us and see our beautiful facilities. Limited spaces available for babies up to Grade R.

Ons het vandag ons jaarlikse sertifikaat-seremonie gehad vir 2023. Al die kinders het 'n sertifikaat en hul kunsportefeu...
05/12/2023

Ons het vandag ons jaarlikse sertifikaat-seremonie gehad vir 2023. Al die kinders het 'n sertifikaat en hul kunsportefeulje ontvang.

Dankie aan die ouers en kinders, insluitend die onderwysers, vir hul toewyding.

We had our annual certificate ceremony today for 2023. All the kids received a certificate and their art portfolio.

Thank you to the parents and kids, including the teachers, for their commitment.

Address

Gezina
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bennie Boekwurm se Kinderland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bennie Boekwurm se Kinderland:

Shortcuts

Share

Category