17/09/2015
Spring Concert - Friday 18 September 2015 @ 18:00 at Goudrif Hoërskool. Please join us for an evening filled with music and joy. A number of Ensembles will perform.
If required also tuition in music exams and subject music. Kontak/Contact the school at 011-822-3405/6/7 or Mariana Schoonderwoerd @ 083 307 1551
Die Hoërskool Goudrif Musiekakademie bied musiekonderig aan alle ouderdomsgroepe in 'n wye reeks instrumente- klavier, blokfluit, fluit, klarinet, saksofoon, viool, tjello, kitaar sang en musiekteorie. Indien verlang ook onderig in musiekeksamens en vakmusiek
The Hoëskool Goudrif Music Academy provides music education to all age groups in a wide variety of instruments - piano, recorder, flute, clarinet, saxophone, violin, cello, guitar, vocal and theory of music.
17/09/2015
Spring Concert - Friday 18 September 2015 @ 18:00 at Goudrif Hoërskool. Please join us for an evening filled with music and joy. A number of Ensembles will perform.
17/02/2015
Die Ensemble tree op by die NG Kerk Witfield se kerssangdiens - 30 November 2014
Die musiekakademie van Hoërskool Goudrif bied gedurende 2015 ‘n musiekprogram, gerugsteun deur leierskapvaardighede, aan vir die graad 8 en 9 leerlinge van Hoërskool Goudrif. Alle Graad 8 en 9 leerders is gedurende Februarie getoets vir hul musiekaanleg. Die program sal aangebied word deur professionele musikante en opgeleide onderwysers. Deur die program word leierskapvaardighede prakties ingeoefen in ‘n veilige omgewing wat die liefde vir musiek bekostigbaar voed. Vir meer besonderhede kontak asseblief die skool by 011-822-3405/6/7, Lida Olivier 011-892-0636 of Jennifer Broadway 082-301-4591
Remember the Autumn concert on Friday night 25 May 2012 @ 18:00. Entrance fee is R25.00 per person.
Onthou die Herfskonsert Vrydagaand 25 Mei 2012 @ 18:00. Toegangsfooi is R25.00 per persoon.
07/02/2012
2011 se prestasies uitgedeel op 1 Feb 2012.
04/02/2012
27/11/2011
Christmas Carrols/Kersangdiens
Witfield
27 November 2011
2012 Datums/Dates
* 16 Jan 2012: Lesse begin/ Lessons start
* 31 Jan 2012: Prysuitdeling/ Prize giving
* 25 Mei/May 2012: Herfskonsert/ Autumn concert
* 2 Jun 2012 (voorlopig/prelim) : Kunsfees/ Art festival
* 21 Sep 2012: Lentekonsert/Spring concert
21/09/2011
Unisa eksamens die week. Ons hou duim vas vir almal wat gaan speel.
Unisa exams this week. Holding thumbs for all who will be playing.
| Monday | 13:00 - 17:00 |
| Tuesday | 13:00 - 17:00 |
| Wednesday | 13:00 - 17:00 |
| Thursday | 13:00 - 17:00 |
| Friday | 13:00 - 17:00 |