Delville Laerskool - "Delvies"

Delville Laerskool - "Delvies" Delville Laerskool is ʼn Afrikaanse Medium skool geleë in Lambton, Germiston (Amptelike Blad).

📚✨Gelukkige Onderwysersdag Delvies✨📚
05/10/2026

📚✨Gelukkige Onderwysersdag Delvies✨📚

Baie geluk met Me. M. Lambert se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳
30/09/2026

Baie geluk met Me. M. Lambert se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳

📚✨Kwartaal 3 Afsluiting✨📚
23/09/2026

📚✨Kwartaal 3 Afsluiting✨📚

⭐️Week se gebeure⭐️
20/09/2026

⭐️Week se gebeure⭐️

🏐🌟 BAIE GELUK, LILLY! 🌟🏐Ons is baie trots op Lilly wat gekies is vir die TPL (Tshwane Premier League) U/14 Sporting Supe...
15/09/2026

🏐🌟 BAIE GELUK, LILLY! 🌟🏐

Ons is baie trots op Lilly wat gekies is vir die TPL (Tshwane Premier League) U/14 Sporting Super Heroes-span! 🎉

Haar talent en puik spel by die Johannesburg-toernooi is raakgesien, en sy sal gedurende September, Oktober en November oor naweke by Tuks Indoor-kampus speel.

Ons is ongelooflik trots op jou, Lilly! 💙💛🏐

Baie geluk met Me. D. Greeff se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳
12/09/2026

Baie geluk met Me. D. Greeff se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳

Baie geluk met Me. D. Durham se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳
10/09/2026

Baie geluk met Me. D. Durham se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳

Address

Third Avenue, Lambton
Germiston
1401

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:45
Tuesday 07:30 - 13:45
Wednesday 07:30 - 13:45
Thursday 07:30 - 13:45
Friday 07:30 - 13:15

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Delville Laerskool - "Delvies" posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Delville Laerskool - "Delvies":

Shortcuts

Share

Category