Eden Tieners

Eden Tieners

Share

ECHO TV is 'n bediening van Eden Gemeente. Ons saai live uit van Kampe / Events / Kerke en skool pouses. Ons gesels oor dinge wat saak maak.

07/09/2022

Wat sê jy? Dit is waaroor ons verlede week gepraar het by Echo Night. Indien jy dit gemis het kan jy die vinnige recap hier kyk.

06/09/2022

Wat sê jy? Dit is waaroor ons verlede week gepraat het by Echo Night. Indien jy dit gemis het kan jy die vinnige recap hier kyk.

Photos from Eden Tieners's post 06/09/2022

So verlede Woensdag.... Moes jy daar gewees het😜 Ons hoop ons sien almal van julle en meer die week by Echo Night. Was jy nog nooit by ons gewees nie? Kom kuier dan gerus die week saam. Ons begin 18:30 by Eden Gemeente

29/08/2022

Gedagte vir die week! Geduld...

Photos from Eden Tieners's post 29/08/2022

Ons het baie lekker gister pannekoek gebak ek verkoop tydens die tweede diens by
“Ons belowe die floppe was persongeluk😜”

02/08/2022

Echo Recap: indien jy laasweek se echo night boodskap gemis het oor praktiese bybelstudie of net n herinnering nodig het, check die video!

26/07/2022

ECHO recap - Ons het verlede Woensdag begin met ons nuwe reeks: How to study the bible. Indien jy dit gemis het, check die recap video uit😄. Maak ook seker jy mis nie more aand se Echo night nie!

11/04/2022

Eden tieners het elke Woensdag aand 19:00 'n jeug byeenkoms waar ons saam kuier, games speel, praise & worship en saam meer leer en ontdek van Jesus Christus.
As jy 13-19 is, kom sluit by ons aan elke Woensdag.
Deure maak alreeds 18:00 oop dat ons vroeër birtjie kan saam kuier.
Ons sien jou daar!

Photos from Eden Tieners's post 08/04/2022

Ons het Woensdag aand Afgeskop met ons Eden Tieners Echo Nights. Ons het lekker geëet en nog lekkerder gekuier! Sluit volgende week by ons aan Woensdag aand 19:00 vir Echo Night!

09/02/2022
10/12/2021

Ons laaste EchoTV episode vir 2021! Natuurlik is dit ons jaarlikse Krismis special. Geniet hom en geniet jou vakansie!

Photos from Eden Tieners's post 09/12/2021

Ons het die lekkerste aand gehad met ons Echo Night afsluiting. Alhoewel ons nou eers gesluit is vir die Desember vakansie is ons alreeds opgewonde om julle in 2022 te sien! Onthou, Sondae dienste gaan voort deur die vakansie, so ons sien julle daar!

Want your school to be the top-listed School/college in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


George
6529