03/10/2026
📐 GRAAD 8 MEETKUNDE INDRIL WERKBOEK 📐
Die deale boek om Graad 8 se meetkundekonsepte in te oefen en vas te lê.
Hierdie konsepte vorm die fondasie vir meetkunde deur die res van hoërskool.
Inhoud:
✓ Meetkunde van reguitlyne
✓ Meetkunde van 2D-vorms
✓ Pythagoras
✓ Omtrek & oppervlakte
✓ Transformasiemeetkunde
✓ Buite-oppervlakte & volume
💰 R150
📲 WhatsApp: 071 115 0005
Graad 8 Algebra werkboek ook beskikbaar :)