HTS EDEN THS - George

HTS EDEN THS - George At Eden Technical High School we want our learners to GROW. Greet Respect On time Work hard

NATIONAL SKILLS COMPETITIONA huge congratulations to Mr Kesonk on securing 2nd place in the national skills competition....
02/10/2026

NATIONAL SKILLS COMPETITION

A huge congratulations to Mr Kesonk on securing 2nd place in the national skills competition.

Well done Sir!!

(Nou weet hulle wat ons weet!)

NATIONAL SKILLS COMPETITIONFrom schools across all nine provinces to the national stage, 151 young technical skills lear...
30/09/2026

NATIONAL SKILLS COMPETITION

From schools across all nine provinces to the national stage, 151 young technical skills learners and 77 teachers are set to compete in the 2026 National Skills Competition final over the next few days.

The event creates a platdorm for learners, teachers and TVET students to display practical trades, problem-solving and innovation.

One of the 77 teachers will be our own Mr Kesonk!

All of the best Sir!

SCHOOLS HOURTune in tonight to listen to the winner of our matric jacket design competition.
30/09/2026

SCHOOLS HOUR

Tune in tonight to listen to the winner of our matric jacket design competition.

ERFENISDAGBaie van ons leerders het deelgeneem aan die Erfenisdagvieringe in Thembalethu en by die museum.Ons is baie tr...
25/09/2026

ERFENISDAG

Baie van ons leerders het deelgeneem aan die Erfenisdagvieringe in Thembalethu en by die museum.

Ons is baie trots op ons talentvolle leerders!

23/09/2026
23/09/2026

URL/VRL...

VRL en URL 2026/2027Baie geluk met jul verkiesing tot die VRL en URL.Voorspoed met al die harde werk wat voorlê.
23/09/2026

VRL en URL 2026/2027

Baie geluk met jul verkiesing tot die VRL en URL.

Voorspoed met al die harde werk wat voorlê.

SPESIALE VERJAARSDAGMnr Nel en sy vrou het vandag die personeel bederf om sy spesiale dag te vier.Die tafels was kreatie...
22/09/2026

SPESIALE VERJAARSDAG

Mnr Nel en sy vrou het vandag die personeel bederf om sy spesiale dag te vier.

Die tafels was kreatief versier om sy passie vir sy vak uit te beeld.

Mnr Nel, jy is enig in jou soort! Ons is bevoorreg om Meneer weer by ons te kan hê.

Baie geluk vir gister en alles wat mooi is vir die nuwe lewensjaar!

CAD4ALLDaar is hierdie vakansie weer CAD4All vir Gr 10 en 11 IGO leerders vanaf 28 September tot 2 Oktober 2026.Daar is ...
19/09/2026

CAD4ALL

Daar is hierdie vakansie weer CAD4All vir Gr 10 en 11 IGO leerders vanaf 28 September tot 2 Oktober 2026.

Daar is slegs 35 plekke beskikbaar.

Leerders wat belangstel moet asb Maandag by die kantoor aanmeld en 'n registrasievorm invul.

AANVANGS: GEWONE ONDERRIGOns begin met die volle dag 3 Woensdag. en volg gewone tye aangesien die toetsreeks (rekordeksa...
15/09/2026

AANVANGS: GEWONE ONDERRIG

Ons begin met die volle dag 3 Woensdag. en volg gewone tye aangesien die toetsreeks (rekordeksamen vir matrikulante) verby is.
Alle leerders moet elke dag in die skool wees.

Daar is belangrike assessering wat nog afgehandel moet word en intervensie klasse om leerders te help tot beter sukses.

Gr 9’s in besonders is nog besig met GEC-assesserings

Address

Uniestraat
George
6529

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27448744166

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HTS EDEN THS - George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to HTS EDEN THS - George:

Shortcuts

Share

Category