Loerieland Speelskool en Babasorg

Loerieland Speelskool en Babasorg Babas-5jr.Dit is hier waar "huis en skool" se grense ontmoet het en met LIEFDE aanmekaar vasgewerk is

By Loerieland Speelskool en Babasorg skep ons n liefdevolle omgewing, waar elke baba(ons eie kleine uiltjie) en kleuter op sy eie tyd ontwikkel.Dis hier waar ons opgewonde raak oor jou kind. Elke kleuter kry geleentheid om hulle ontwikkelingsmylpale op hulle eie tyd te bereik. Vasgestelde informele program, roetine is vir ons belangrik, kinders ervaar sekuriteit as hul dag volgens roetine verloop. Ons leuse is, hier "leer en speel" ons met oorgawe.Groot, fyn en sensoriese vaardighede, sosialisering, buitespel, knip,plak,verf,skeur legkaarte, teken, inkleur, konstruksies,ryg, sortering, weeklikse temas,Goed ervare opgeleide personeel. ๏ฟฝ
Ballet, monkeynastix,swem,playball,music kids, Wiskunde Semas/C-maths word by Loerieland aangebied. Heeljaar oop behalwe openbare vakansiedae en gedeeltelik in Des/Jan.

๐ŸŒž๐Ÿ’ฆ CAR WASH DAY @ LOERIELAND!๐Ÿ˜ ๐Ÿš—๐Ÿงฝโค๏ธWat โ€™n  warm, winderige dag was dit vandag! ๐ŸŒฌ๏ธโ˜€๏ธ Ons kleuters het die hitte sommer af...
01/10/2026

๐ŸŒž๐Ÿ’ฆ CAR WASH DAY @ LOERIELAND!๐Ÿ˜ ๐Ÿš—๐Ÿงฝโค๏ธ
Wat โ€™n warm, winderige dag was dit vandag! ๐ŸŒฌ๏ธโ˜€๏ธ Ons kleuters het die hitte sommer afgeskud met โ€™n lekker Car Wash Day! ๐Ÿซง๐Ÿš—๐Ÿ’ฆ

Soos โ€™n๐ŸŒณ sterk staan wanneer sy wortels diep is, so is ons kinders gewortel in LIEFDE, FAMILIE, GELOOF en die HERE. โค๏ธEl...
24/09/2026

Soos โ€™n๐ŸŒณ sterk staan wanneer sy wortels diep is, so is ons kinders gewortel in LIEFDE, FAMILIE, GELOOF en die HERE. โค๏ธ
Elke klein handjie verteenwoordig โ€™n unieke kind wat deur God geskape is โ€“ kosbaar, geliefd en met โ€™n besondere doel. ๐Ÿ™Œโœจ
Ons bid dat ons kinders se wortels diep sal groei in CHRISTUS, en dat hulle eendag self goeie saad sal saai.
โ€œSoos โ€™n boom geplant by waterstromeโ€ฆโ€ ๐ŸŒฟ
Psalm 1:3
Mag ons kinders groei, blom en vrug dra โ€“ geanker in Christus en omring deur liefde. ๐ŸŒณโค๏ธ
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Gelukkige Erfenisdag van Loerieland! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

21/09/2026

Speel-speel leer ons die belangrike grondslagvaardighede wat later nodig is vir mooi en beheerste skryfwerk. โœ๏ธ๐ŸŒˆ

Speel-speel leer ons die belangrike grondslagvaardighede wat later nodig is vir mooi en beheerste skryfwerk. โœ๏ธ๐ŸŒˆ
21/09/2026

Speel-speel leer ons die belangrike grondslagvaardighede wat later nodig is vir mooi en beheerste skryfwerk. โœ๏ธ๐ŸŒˆ

19/09/2026

๐Ÿงธ๐ŸŽญ Poppekaspret by Loerieland! ๐ŸŽญ๐Ÿงธ

๐Ÿงธ๐ŸŽญ Poppekaspret by Loerieland! ๐ŸŽญ๐Ÿงธ
19/09/2026

๐Ÿงธ๐ŸŽญ Poppekaspret by Loerieland! ๐ŸŽญ๐Ÿงธ

LOSLITDAG vir Juvan n skool waar "LIEFDE"ons wagwoord is๐Ÿ™Œ๐Ÿฉท๐Ÿฉต๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿงก๐Ÿ’œ๐Ÿ’™โค๏ธโ€๐Ÿฉน
13/09/2026

LOSLITDAG vir Juvan n skool waar "LIEFDE"ons wagwoord is๐Ÿ™Œ๐Ÿฉท๐Ÿฉต๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿงก๐Ÿ’œ๐Ÿ’™โค๏ธโ€๐Ÿฉน

Gr.RR -klassie reg vir GROOTSKOOL๐Ÿ˜
12/09/2026

Gr.RR -klassie reg vir GROOTSKOOL๐Ÿ˜

Address

George
6529

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:15
Tuesday 07:15 - 17:15
Wednesday 07:15 - 17:15
Thursday 07:15 - 17:15
Friday 07:15 - 17:15

Telephone

+27723481922

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loerieland Speelskool en Babasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Loerieland Speelskool en Babasorg:

Shortcuts

Share

Category