Van Kervel

Van Kervel Van Kervel School caters for learners with special educational needs.

LANDLOOP 👟👟 Baie sterkte Akhia Draai en Jayden Jansen wat vandag vertrek het om aan die SA Schools Cross Country Champio...
01/10/2026

LANDLOOP 👟👟
Baie sterkte Akhia Draai en Jayden Jansen wat vandag vertrek het om aan die SA Schools Cross Country Championships (2-3 Oktober) in Midrand, Gauteng te gaan deelneem as deel van die Weskaap span. Ons is trots op julle!

Boogskiet 🎯Jonathan Herwil neem vandag deel aan die Nationale Boogskiet Byeenkoms in Jeffreysbaai. Baie sterkte, Jonatha...
29/09/2026

Boogskiet 🎯
Jonathan Herwil neem vandag deel aan die Nationale Boogskiet Byeenkoms in Jeffreysbaai. Baie sterkte, Jonathan!

4de Jaar Afskeidsfunksie 2026
28/09/2026

4de Jaar Afskeidsfunksie 2026

SOKKER âš½Jaydon Jacobs, Mnr W Hobanie en Brendan Kasanya@ CAPE TOWN INTERNATIONAL AIRPORT opad na Mphumalanga vir die SA ...
25/09/2026

SOKKER âš½

Jaydon Jacobs, Mnr W Hobanie en Brendan Kasanya
@ CAPE TOWN INTERNATIONAL AIRPORT opad na Mphumalanga vir die SA LSEN NATIONALS Soccer Week wat begin vanaf 25 - 29 September.

SOKKERBaie geluk aan Jaydon Jacobs en Brendan Kasanya wat gekies is vir WP LSEN Sokker. Hulle gaan deelneem in Mpumalang...
22/09/2026

SOKKER
Baie geluk aan Jaydon Jacobs en Brendan Kasanya wat gekies is vir WP LSEN Sokker. Hulle gaan deelneem in Mpumalanga by die SA LSEN Nasionale Toernooi (26-28 September) wat plaasvind by Rob Ferreira High School in Witrivier. Hulle vertrek 25 September vanaf Kaapstad. Baie sterkte aan hierdie twee sokkerspelers - ons is trots op julle!

BUDGET MEETING
22/09/2026

BUDGET MEETING

BEGROTINGSVERGADERING
22/09/2026

BEGROTINGSVERGADERING

Address

Meyer Street
George
6539

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27448742042

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Kervel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Van Kervel:

Shortcuts

Share

Category