Conville Primary School

Conville Primary School Conville Primary: Anchor in Knowledge. Situated on the corner of 2A Pienaar and Swawel Street in Conville. 044 333 0630. [email protected]

08/10/2026
‼️Baie belangrike kennisgewing‼️Begrotingsvergadering:Donderdagaand om 18:00 by Conville Primêre skool. 💛💙
06/10/2026

‼️Baie belangrike kennisgewing‼️

Begrotingsvergadering:
Donderdagaand om 18:00 by Conville Primêre skool.


💛💙

05/10/2026

💛💙 Happy Teacher's day 💛💙

‼️
04/10/2026

‼️

📚 BALA WANDE 📑Ons is trots op ons Graad 1-opvoeders wat hierdie week BALA WANDE Wiskunde-opleiding bywoon!📚🔢Mag julle nu...
01/10/2026

📚 BALA WANDE 📑

Ons is trots op ons Graad 1-opvoeders wat hierdie week BALA WANDE Wiskunde-opleiding bywoon!📚🔢

Mag julle nuwe kennis en vars innoverende idees opdoen om ons leerders verder te verryk. 🌟

Dankie vir julle toewyding en opoffering! 📚

⚓️📚

‼️Conville Primêr Gemeenskap. ‼️Ons graad 3'e het hierdie week sistemiese toets voorbereiding aan by die skool tot Donde...
29/09/2026

‼️Conville Primêr Gemeenskap. ‼️

Ons graad 3'e het hierdie week sistemiese toets voorbereiding aan by die skool tot Donderdag toe.⚠️
Etes sal voorsien word.🍛🍴
Stuur elke graad 3 leerder skooltoe asseblief🚻.

Tyd: 08:00-13:00

Baie dankie vir u samewerking.

💙💛

Address

Pienaarstraat 2A, Conville
George
6529

Opening Hours

Monday 07:40 - 14:15
Tuesday 07:40 - 14:15
Wednesday 07:40 - 13:45
Thursday 07:40 - 14:15
Friday 07:40 - 13:45

Telephone

+27440503333

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Conville Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Conville Primary School:

Shortcuts

Share

Category