29/05/2026
Opgewonde oor nog 'n week 2 klas. Ons gaan die vestibulêre sisteem oefen.
Baba ontwikkeling / Baby Development Eie aan Suid-Afrika en ontwikkel deur mamma en opvoedkundige Dr. Melodie de Jager. An investment in your baby's future.
'n Interaktiewe, maklike en prettige manier om die meeste uit die uiters belangrike eerste paar jaar te put.
'n Stap-vir-stap stimulasieprogram vir babas vanaf geboorte tot 1 jaar. Aangebied deur gekwalifiseerde instrukteurs wat ouers en oppassers lei en wys waar en hoe om te begin, wat om te doen en waarvoor hulle moet uitkyk.
'n Belegging in jou kind se toekoms. An engaging, easy to follow and f
29/05/2026
Opgewonde oor nog 'n week 2 klas. Ons gaan die vestibulêre sisteem oefen.
11/05/2026
11/05/2026
Don't miss out on Mother's Month special, only 3 days left to register for our May classes starting 15 May 2026
29/04/2026
Dr Melodie de Jager kuier by Cornerstone Creek - Hoekwil om vir jou praktiese, eenvoudige leiding te gee oor hoe jou baba groei, leer en ontwikkel.
As jy al ooit gewonder het of jy dit “reg doen” is hierdie vir jou!
⸻
📖 Wil jy eers ’n voorsmakie kry?
Lees die eerste hoofstuk hier:
https://www.mindmoves.co.za/wp-content/uploads/2020/05/Speel-Speel-Slim_Hoofstuk-1.pdf
⸻
🗓️ 6 Mei | 10:00
📍 Cornerstone Creek
💰 R150 per persoon (sluit koffie ☕️ en koek 🍰 in)
👉 Bespreek jou plek: 079 141 6151
⚠️ Beperkte plekke beskikbaar
29/04/2026
APRIL IS OUTISME-BEWUSMAKINGSMAAND
Martie-Louise Hunlun van Radio Namakwaland 93.4fm vra:
"Vanuit ’n neuro-ontwikkelingskenner se perspektief: Wat is Outisme?"
Kortliks is dit ’n neuro-ontwikkelingssteurnis in die ontwikkeling van die senuweestelsel, MAAR die mens is te kompleks vir ’n kort antwoord.
Kom ons probeer ’n paar fasette hiervan uitlig, onder andere die “intense wêreld”-vermoë, asook breinareas wat besonder neuroplasties is en hul voortdurende ontwikkeling.
Hierdie gesprek beoog nie om te etiketteer nie, maar om nuuskierig en leergierig te bly en hardop saam te wonder oor dit wat ons huidiglik raaksien en leer.
Luister hier na die gesprek van ongeveer 20minute:
https://www.mindmoves.co.za/wp-content/uploads/2026/04/Wat-is-Outisme.mp3
29/04/2026