23/09/2026
Wat n heerlike dag om die kwartaal mee af te sluit!
π₯³πππ
Ons het sommer vandag Erfenisdag, Lentedag en Melktert dag, alles n een gehou.πΏπ¦πΈ
Hier was heerlik stokbroodjies gebraai saam met oom Hannes en die personeel.π₯
Ouers dankie dat ons die dag saam met julle kinders kon geniet....