07/10/2026
๐๐ฟ๐ฆ WE ARE SO PROUD OF YOU, DARNELL! ๐ฟ๐ฆ๐
From being a learner at Denneoord Primary to being selected to represent South Africa at the Dakar 2026 Youth Olympic Games in Sevens Rugby โ what an incredible achievement!
Your dedication, hard work, commitment and passion have brought you this far, and we couldn't be prouder of the young man and athlete you have become.
It is an honour to see one of our former Dennies chasing his dreams on such a prestigious stage. Go out there, give it your all and make South Africa proud!
Once a Dennie, always a Dennie!
We will be cheering you on every step of the way!
๐๐ฟ๐ฆ ONS IS SO TROTS OP JOU, DARNELL! ๐ฟ๐ฆ๐
Van 'n leerder by Laerskool Denneoord tot die voorreg om Suid-Afrika by die Dakar 2026 Jeug Olimpiese Spele in Sewes-rugby te verteenwoordig โ wat 'n ongelooflike prestasie!
Jou toewyding, harde werk, deursettingsvermoรซ en passie het jou tot hier gebring, en ons is ongelooflik trots op die jong man en sportman wat jy geword het.
Dit is vir ons 'n besondere eer om te sien hoe een van ons oud-Dennies sy drome nastreef op so 'n groot internasionale verhoog. Gee alles, geniet elke oomblik en maak Suid-Afrika trots!
Eenmaal 'n Dennie, altyd 'n Dennie!
Ons sal jou elke tree van die pad aanmoedig!