29/09/2026
📚 BALA WANDE📑
Ons is trots op ons Graad 1-opvoeders wat hierdie week die BALA WANDE Wiskunde-opleiding bywoon.
Ons wens hulle ’n verrykende opleiding toe en hoop hulle keer terug met nuwe kennis en vars idees vir die klaskamer.
Dankie vir julle tyd en opoffering! 💛🖤