LGS Klein-Loeries

LGS Klein-Loeries Klein-Loerie kleuterskool:
Graad RR Tuinedal = Ouderdom 4-5jaar
Graad R LGS = Ouderdom 5-6jaar

๐Ÿ›’๐ŸŒŸ Graad R Markdag ๐ŸŒŸ๐Ÿ›’Ons Graad R-maatjies het groot pret gehad tydens ons Markdag! Hulle het geleer oor koop en verkoop,...
19/06/2026

๐Ÿ›’๐ŸŒŸ Graad R Markdag ๐ŸŒŸ๐Ÿ›’

Ons Graad R-maatjies het groot pret gehad tydens ons Markdag! Hulle het geleer oor koop en verkoop, geld gebruik en saam speel terwyl hulle nuwe vaardighede ontwikkel het. Ons is baie trots op elke maatjie! ๐Ÿ˜Šโค๏ธ

12/06/2026

.

๐Ÿ“šโœจ Hierdie week het ons Graad R-maatjies die wonderlike wรชreld van lees ontdek! Ons het saam stories geniet, prente "gelees", klanke herken en geleer hoe boeke ons na nuwe avonture kan neem. Dit is so lekker om te sien hoe 'n liefde vir lees elke dag groei. ๐ŸŒŸโค๏ธ

๐Ÿž๐ŸŒž Ontdek die wรชreld van insekte! ๐ŸŒฟ๐ŸœNa al die reรซn kon ons Graad R-maatjies uiteindelik weer die son geniet! Terwyl ons ...
08/06/2026

๐Ÿž๐ŸŒž Ontdek die wรชreld van insekte! ๐ŸŒฟ๐Ÿœ

Na al die reรซn kon ons Graad R-maatjies uiteindelik weer die son geniet! Terwyl ons ons tema oor insekte afsluit, het ons buite gaan ontdek, leer en die klein wondertjies van die natuur van nader bekyk. ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ

๐Ÿฆ๐ŸŒฟGraad RR bied aan: WILDtuin Dans 2026๐ŸŒฟ๐Ÿฆ’Trek jou safari-uitrusting aan, gryp jou dansmaat en kom geniet 'n aand vol pre...
08/06/2026

๐Ÿฆ๐ŸŒฟGraad RR bied aan: WILDtuin Dans 2026๐ŸŒฟ๐Ÿฆ’

Trek jou safari-uitrusting aan, gryp jou dansmaat en kom geniet 'n aand vol pret, musiek en onvergeetlike herinneringe! โœจ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

๐Ÿ˜ Datum: 1 Augustus 2026
๐Ÿ•• Tyd: 18:00 โ€“ 00:00
๐Ÿ“ Plek: Love & Grace Family Farm
๐ŸŽŸ๏ธ Koste: R150 per persoon

๐Ÿฅช Bring jou eie kosmandjie en drinkgoed saam.
๐ŸŽ Moenie vergeet om 'n geldjie vir โ€˜n lootjie saam te bring nie โ€“ daar is wonderlike pryse om te wen!

๐Ÿ“ž Bespreek jou kaartjies by:
Liezel Snyman โ€“ 083 663 6633

โœจ Ons sien uit daarna om saam met julle die dansvloer wild te maak!๐Ÿค๐Ÿ†๐ŸŒฟ๐Ÿฆ๐Ÿฆ’๐Ÿ˜๐Ÿ’š

Hierdie week het ons alles oor wilde diere geleer! ๐Ÿ˜๐Ÿฆ’ ๐Ÿฆ“Vandag het die maatjies hul pragtige tuisgemaakte dieremaskers sk...
05/06/2026

Hierdie week het ons alles oor wilde diere geleer! ๐Ÿ˜๐Ÿฆ’ ๐Ÿฆ“
Vandag het die maatjies hul pragtige tuisgemaakte dieremaskers skool toe gebring. Na twee dae by die huis was dit die perfekte aktiwiteit om saam as gesin te geniet. Dankie aan al die ouers vir julle moeite en kreatiwiteit - die maskers was absoluut ongelooflik! ๐Ÿคฉโœจ

Hierdie week het ons Graad R-maatjies alles oor voรซls geleer. ๐ŸฆOns ontdek die wonderlike wรชreld van vere, neste, eiers e...
29/05/2026

Hierdie week het ons Graad R-maatjies alles oor voรซls geleer. ๐Ÿฆ

Ons ontdek die wonderlike wรชreld van vere, neste, eiers en hoe verskillende voรซls leef en vlieg. Die maats geniet dit baie om nuwe dinge te leer en saam te ontdek! ๐ŸŒฟโœจ

๐Ÿ“๐Ÿฅฆ Gesonde kos is hierdie week se tema in Gr. RR!Ons maatjies ontdek op โ€™n prettige manier meer oor vrugte, groente en a...
28/05/2026

๐Ÿ“๐Ÿฅฆ Gesonde kos is hierdie week se tema in Gr. RR!

Ons maatjies ontdek op โ€™n prettige manier meer oor vrugte, groente en ander kosse wat ons help groei en sterk bly. Deur speel, stories, kunswerkies en geselsies leer ons sommer elke dag iets nuuts. ๐ŸŽโœจ

๐ŸŒพ๐Ÿ”Ons het hierdie week alles oor plaasdiere geleer en vandag was daar sommer โ€™n hele plaas vol Gr. RR maatjies by die sk...
22/05/2026

๐ŸŒพ๐Ÿ”Ons het hierdie week alles oor plaasdiere geleer en vandag was daar sommer โ€™n hele plaas vol Gr. RR maatjies by die skool! ๐Ÿท๐Ÿฎ๐Ÿ’›

๐ŸŒŠ๐Ÿš Ons leer oor die see! ๐Ÿ Ons Graad R-maatjies het hierdie week die wonderlike wรชreld van die see ontdek. Met stories, k...
22/05/2026

๐ŸŒŠ๐Ÿš Ons leer oor die see! ๐Ÿ 

Ons Graad R-maatjies het hierdie week die wonderlike wรชreld van die see ontdek. Met stories, kuns en speel het ons meer geleer oor seediere en die belangrikheid van ons oseane.

๐Ÿ’™ Klein ontdekkers, groot avonture!

๐Ÿฆ๐ŸŒฟ Stof jou dansskoene af, want Graad RR se WILDtuin dans is om die draai! ๐ŸŒฟ๐Ÿฆ’Merk solank die datum in jou dagboek โœจ๐Ÿ˜๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ“ ...
18/05/2026

๐Ÿฆ๐ŸŒฟ Stof jou dansskoene af, want Graad RR se WILDtuin dans is om die draai! ๐ŸŒฟ๐Ÿฆ’

Merk solank die datum in jou dagboek โœจ๐Ÿ˜๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ

๐Ÿ“ Love & Grace Family Farm
๐Ÿ“… 1 Augustus 2026

Meer inligting sal volg. Sien julle daar! ๐Ÿค๐Ÿ†

Address

H/V Palgrave/Kasteelstraat (Tuinedal Gemeente)
George
6529

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:15
Tuesday 07:30 - 14:15
Wednesday 07:30 - 14:15
Thursday 07:30 - 14:15
Friday 07:30 - 14:15

Telephone

+27440504383

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LGS Klein-Loeries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to LGS Klein-Loeries:

Shortcuts

Share

Category