21/08/2026
Follow our page for more real stories, beautiful moments and inspiring lessons from the incredible people who make Carpe Diem so special. ✨
❤️ Like • Share • Follow
Help us spread a little more hope, courage and inspiration!
Different Abilities. Endless Possibilities. 🌈
18/08/2026
🌸 HEROLD LAERSKOOL NOOI JOU UIT🌸
Kom beleef Gretha Wild – VROUEHART, ’n besonderse middag vol inspirasie, musiek en bemoediging vir vroue. 💗
📍 Carpe Diem Skoolsaal, George
📅 12 September 2026
⏰ 14:30 vir 15:00
🎟️ R350 per persoon
☕ Ligte verversings ingesluit
☕ Koffiekroeg beskikbaar
🌷 Kleurvol & Blomryk
Gretha Wild bring haar brandstof-inspuiting vir jou vrouehart ’n middag wat jou hart sal aanraak en jou sommer weer nuwe moed sal gee. ❤️
🎟️ Beperkte kaartjies beskikbaar!
Bespreek nou deur die QR-kode op die plakkaat te skandeer of die skakel te gebruik.
Carpe Diem is trots om hierdie spesiale geleentheid by ons skool aan te bied. Kom ondersteun hulle en bederf jouself met ’n heerlike middag! 🌸
Herold Laerskool
18/08/2026
https://www.facebook.com/share/p/1GSMjrNXjG/?mibextid=wwXIfr
MEET THE EDEN MEANDER RACE AMBASSADOR! 🏃♂️
We are proud to introduce Lloyd Bosman as the Eden Meander 10km Race Ambassador! 🏅
A proud Nedbank SWD athlete and Comrades Gold Medallist, Lloyd recently made his mark at the 2026 Comrades Marathon, finishing an incredible 7th overall in 5:28:53! 🔥
Now you can meet this inspirational local running star at the Eden Meander 10km & 5km Fun Run & Walk on 24 October 2026.
📍 Eden Meander Lifestyle Centre
🏃 10km starts at 07:00
🚶 5km Fun Run & Walk
💙 Eden Meander 10km in support of Carpe Diem School
Come run, walk, support a great cause and meet one of our local running stars!
🏆 Lloyd Bosman – Comrades Gold Medallist and your Eden Meander Race Ambassador!
10/08/2026
🤠❤️ BELANGRIKE BOODSKAP – CARPE DIEM RODEO DANS❤️🤠
Liewe Carpe Diem-vriende,
Met ’n bietjie teleurstelling, maar ook met baie opgewondenheid, wil ons julle laat weet dat ons Rodeo dans wat op 28 Augustus sou plaasvind, uitgestel is na Vrydag, 6 November 2026.
Ons weet dit is ’n verandering en vra opreg om verskoning vir enige ongerief of teleurstelling wat dit mag veroorsaak. ❤️
Die besluit was nie maklik nie. Daar is daardie naweek verskeie ander groot funksies, asook die Landbouskou in George. Ons as Carpe Diem is afhanklik van ons gemeenskap se ondersteuning om ’n funksie suksesvol te maak. Ons wil graag hê dat hierdie aand ’n ongelooflike ervaring moet wees en dat soveel moontlik van ons wonderlike gemeenskap dit saam met ons kan geniet.
Daarom het ons besluit om dit te skuif na 6 November en wat ’n lekker manier om die jaar af te sluit! 🥂💃🏼
🎤 Ons het ’n bekende gaskunstenaar wat saam met ons gaan feesvier!
🤠 Ons hou steeds by ons Rodeo Chic-tema.
🥂 En ons gaan die jaar afsluit met ’n aand vol lekker kuier, musiek, dans en goeie geselskap!
🎉 BESIGHEDE – HIERDIE EEN IS VIR JULLE! 🎉
Op soek na die ideale plek vir jou besigheid se eindjaarfunksie? 🤠🥂
Kom hou jou besigheid se eindjaarfunksie by Rodeo Chic op 6 November! Bring jou span, trek jou Rodeo Chic-uitrusting aan en kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met ons terwyl jy terselfdertyd Carpe Diem ondersteun. ❤️
📞 Enige navrae? Kontak gerus vir Angeline by 072 938 5550.
Aan elkeen wat reeds kaartjies gekoop het: BAIE, BAIE DANKIE vir julle ondersteuning en begrip. ❤️ Julle ondersteuning beteken vir Carpe Diem ongelooflik baie en help ons om voort te gaan met die belangrike werk wat ons elke dag doen.
Ons hoop regtig dat julle saam met ons hierdie nuwe datum sal omarm en dat 6 November ’n aand sal wees wat ons almal lank sal onthou! 🤠✨
RODEO CHIC – 6 NOVEMBER 2026
Maak jou cowboy boots reg… want hierdie een gaan ’n lekker een wees! 🤠💃🏼🥂
Met liefde,
Die Carpe Diem-span ❤️
09/08/2026
🌸 GELUKKIGE VROUEDAG! 🌸
Vandag vier ons elke vrou elke mamma, dogter, ouma, suster, vriendin, juffrou en elke vrou wat op haar eie stil manier ’n verskil maak. ❤️
Mag jy vandag onthou dat jou waarde nie lê in hoe jy lyk, wat jy bereik of wat ander van jou d**k nie. Ware skoonheid begin in die hart. 🌷
Jou vriendelikheid.
Jou sagtheid.
Jou geloof.
Jou liefde.
Jou moed om weer op te staan wanneer die lewe moeilik raak.
Moet nooit d**k jy moet iemand anders wees om mooi of genoeg te wees nie. God het jou uniek geskep presies soos jy is. ✨
By Carpe Diem Trust glo ons dat elke vrou iets besonders dra wat die wêreld ’n beter plek maak. Mag jy vandag weet hoe kosbaar jy is, hoe nodig jy is en hoeveel jou lewe beteken. 💕🌸
Gelukkige Vrouedag aan elke ongelooflike vrou!
Wees uniek. Wees jouself. Leef elke dag met liefde en doelgerigtheid. 🌈❤️
07/08/2026
Looking for AFFORDABLE HOLIDAY ACCOMMODATION this December? 🌊
We’ve got you covered on the beautiful *Garden Route*!
Hostel rooms now available at Carpe Diem school for *December* at an *EXTREMELY LOW RATE* 🔥
Spend less on where you sleep, and more on exploring!
*What you get:*
🏊 *Swimming Pool* to cool off
🍖 *Braai Facilities* for those summer nights
👥 *Communal Spaces* to relax & make memories
🚿 *Clean, well-maintained* communal bathrooms
🔒 *Safe & Secure* - your peace of mind is our priority
*Limited rooms available - don’t miss out!*
📲 *Book your stay TODAY: Call or WhatsApp 071 220 5771*
Relax. Explore. Enjoy the Garden Route. ❤️