29/06/2023
By die Speelspeel Opvoedkundige Sentrum is ons missie om kinders se grondslagfase te ontwikkel. Ons fokus is op leer deur speel en ons inkorporeer die speel deel in alle aktiwiteite wat ons doen!
Kom speel saam met ons by Speelspeel Opvoedkundige Sentrum!
Kontak ons vandag:
🌎www.mammaenbaba.co.za
☎073 033 6160