Hibernia Primêr Skool

Hibernia Primêr Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hibernia Primêr Skool, Elementary School, Mission Road, Rosemore, George.

05/10/2026

04/10/2026

Leer hou nooit vakansie nie! ✨📚Terwyl die leerders vakansie hou, gebruik ons toegewyde personeel die geleentheid om hul ...
01/10/2026

Leer hou nooit vakansie nie! ✨📚

Terwyl die leerders vakansie hou, gebruik ons toegewyde personeel die geleentheid om hul kennis uit te brei, nuwe vaardighede aan te leer en hulself professioneel te ontwikkel.

Ons is trots op:
🌟 Juf Abrahams en Juf Strydom – Bala Wande Graad 2-kursus
🌟 Juf Davids – Inclusive Education Festival
🌟 Juf Muller – Skoolhoofde Simposium

Al hierdie kursusse en geleenthede is by die Cape Teaching and Leadership Institute (CTLI) in die Kaap aangebied.

Baie dankie aan ons personeel vir julle toewyding, entoesiasme en bereidwilligheid om voortdurend te leer en te groei. Julle passie vir onderwys en die ontwikkeling van ons leerders is opreg waardeer! ❤️

      Mnr A Jacobs
24/09/2026

Mnr A Jacobs

23/09/2026
ClassDojo – Graad 4 🌟Ons Graad 4-leerders word beloon met sertifikate vir hul goeie gedrag, harde werk, netheid en posit...
23/09/2026

ClassDojo – Graad 4 🌟
Ons Graad 4-leerders word beloon met sertifikate vir hul goeie gedrag, harde werk, netheid en positiewe bydraes in die klas. 🏆📚✨

Die sertifikate word toegeken vir verskeie redes – nie noodwendig net vir akademiese prestasie nie, maar ook vir vriendelikheid, goeie maniere, verantwoordelikheid, deursettingsvermoë, moeite en om altyd hul beste te probeer. ❤️

Baie geluk aan elke leerder! Ons is ongelooflik trots op julle. 🌟 Hou aan om die beste weergawe van jouself te wees! 👏🎉

21/09/2026

Waardevolle leerervaring vir ons Graad 3’s! 📚🌍

Op 6 Augustus het die George Museum ons Graad 3-leerders kom besoek. 🏛️

Die museumspan het hul waardevolle kennis oor klimaatsverandering met ons leerders gedeel en die besoek in ’n interessante en verrykende leerervaring omskep. 🌱🌎

Baie dankie aan die George Museum-span vir die tyd, moeite en kennis wat julle met ons leerders gedeel het. Ons waardeer dit opreg! 💚

Address

Mission Road, Rosemore
George
6529

Opening Hours

Monday 07:50 - 14:15
Tuesday 07:50 - 14:15
Wednesday 07:50 - 14:15
Thursday 07:50 - 14:15
Friday 07:50 - 13:15

Telephone

+27448711851

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hibernia Primêr Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hibernia Primêr Skool:

Shortcuts

Share