Kirsten & Tulleken Vervoer BK

Kirsten & Tulleken Vervoer BK

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kirsten & Tulleken Vervoer BK, 26 BINNE Street, George.

Supplier of quality construction grade building and plaster sands, stone, gravel, filling and compacting materials and an extensive range of other construction aggregates, complimented by reliable plant hire.

Photos from Kirsten & Tulleken Vervoer BK's post 03/07/2026

Jacob, die "Lone Ranger" by ons Barnard-groef. Jy sal moet ver soek vir 'n beter operateur.

Photos from Kirsten & Tulleken Vervoer BK's post 05/06/2026

Vandag was die inweiding van die Sonkynvallei Biblioteek in Mosselbaai. Kirsten & Tulleken is uiters trots om hierdie gebou aan die Munisipalieit van Mosselbaai en die gemeenskap van Sonskynvallei te kon skenk. Ons vertrou dat die nabye toegang tot kennis en kwaliteit geriewe 'n merkbare verskil gaan maak vir almal in die omgewing. 'n Groot dankie aan die betrokke munisipaliteitsamptenare, die DMPR en ieder en elk van die belanghebbendes wat hierdie projek 'n werklikheid kon maak.

18/03/2026
Want your school to be the top-listed School/college in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


26 BINNE Street
George

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00