George High VCSV

George High VCSV

Share

Verenigende Christenlke Studentevereniging

Photos from George High VCSV's post 04/08/2022

VSCV BYBELVASVRAE te Pacaltsdorp HoΓ«r 2022

Was pret! πŸŽ‰πŸ‘Œ

Dankie πŸ€— Pacaltsdorp HoΓ«r vir die goeie sportsmanskap

Ons almal is een in Christus πŸ˜‡

Pacaltsdorp HoΓ«r: 10
George HoΓ«r:9

Tot n volgende keer πŸ’™πŸ’šπŸ’›

Styg uit en skyn is ons lese.

Byvelvasvrae behartig deur : Phiri

Photos from George High VCSV's post 14/07/2022

FNB CLASSICS 2022
PACALTSDORP HIGH vs GEORGE HIGH VCSV Byvelvasvrae na 2 jaar van inperking . Dis tyd om jou bybelkennis te toets πŸ“–πŸ“Œ

Dis tyd vir vriendelike kompitisie πŸ˜…πŸŽΊ

George High Bo!βœοΈπŸ’™πŸ’šπŸ’›

NB: fotos was geneem in 2018 & 2019

Vind plaas op: 2 Augustus 2022

Photos from George High VCSV's post 06/07/2022
19/04/2022

VCSV 2022πŸ’›πŸ’šπŸ’™.

Want your school to be the top-listed School/college in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


6 Mission Street . Rosemoor
George