Tesla Kollege

Tesla Kollege Tesla Kollege is n Tutor sentrum wat soveel meer bied. Kontak ons gerus vir enige navrae.

Daar word daagliks gefokus op die holistiese ontwikkeling van ons kinders en ons glo dat leer 'n voorreg is.

☘️☘️☘️
05/07/2024

☘️☘️☘️

WONDERLIK
13/06/2024

WONDERLIK

💚Seuns leer anders.... So ons moet hulle anders leer.
10/05/2024

💚Seuns leer anders.... So ons moet hulle anders leer.

09/05/2024

💚💚💚

💚Alternative schooling is taking over the world.💚Dien lewe kan vol natuur en avontuur wees.
09/05/2024

💚Alternative schooling is taking over the world.

💚Dien lewe kan vol natuur en avontuur wees.

170.1K likes, 1136 comments. “Whatever way you choose to do it, you’re doing it right ✨”

02/05/2024

Skryf nou in vir 2025!!!

Welkom by Tesla Kollege, 'n plek waar kinders kan leer en groei in ’n ontspanne atmostfeer. Waar die beste onderwysers onderrig uit die hart, en nie net uit die boeke nie. En waar skool weer lekker is!

Tesla Kollege is ‘n sentrum wat leerders van Graad 1 – 12 akkomodeer. Ons bied:

• Daaglikse onderrig in meeste vakke
• Ekstra Wiskunde-klasse
• Klein groepies
• Individuele aandag
• Ontspanne roetine
• Christelike beginsels respek en liefde word aangemoedig
• Ruim buite areas waar leerders kan ontspan

Ons glo dat elke kind uniek en spesiaal is, en daarom bied ons meer as net skoolwerk; ons bied ‘n veilige hawe waar elke kind tot hul volle, individuele potensiaal kan ontwikkel.

Kontak ons gerus!
• Adres: Langenhovenweg 78, George
• Kontaknommer: 083 657 4093
• Eposadres: [email protected].

Tesla Kollege is n Tutor sentrum wat soveel meer bied. Daar word daagliks gefokus op die holistiese ontwikkeling van ons kinders en ons glo dat leer 'n voorreg is. Kontak ons gerus vir enige navrae.

02/05/2024

In meeste hoofstroomskole, word daar baie druk op leerders geplaas om uit te blink en sekere mylpale te bereik. Hierdie fokus op prestasie is goed vir sommige leerders. Maar as jou kind nie by die tipiese patroon van ‘sukses’ inpas nie, is dit maklik om te voel asof daar iets fout is met hulle.

Jy as ouer kan uit hierdie siklus onttrek danksy tuisonderrig.
Tuisonderrig stel kinders in staat om teen hul eie pas te beweeg.

Navorsing toon dat leerders in eie tempo beter presteer as diegene wat nie beheer het oor wanneer hulle leer nie, selfs wanneer hulle dieselfde hoeveelheid tyd aan die materiaal bestee. Dit is omdat leerders in eie tempo opleiding kan prioritiseer volgens hul vaardigheidsvlak en voorkeur.

Self-pas leer lei ook tot hoër betrokkenheid, maak voorsiening vir alle leerstyle en lei tot hoër kennisbehoud.

By Tesla Kollege kry studente die geleentheid om onafhanklik te studeer, heeltemal teen hul eie pas. Skakel ons vandag vir meer inligting – 083 657 4093.

Address

8 Meadow Road
George
6529

Telephone

+27836574093

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tesla Kollege posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tesla Kollege:

Shortcuts

Share

Category