Adri Nel - Reading Therapist

Adri Nel - Reading Therapist ๐Ÿ“š ๐‡๐ž๐ฅ๐ฉ๐ข๐ง๐  ๐œ๐ก๐ข๐ฅ๐๐ซ๐ž๐ง ๐›๐ž๐œ๐จ๐ฆ๐ž ๐œ๐จ๐ง๐Ÿ๐ข๐๐ž๐ง๐ญ ๐ซ๐ž๐š๐๐ž๐ซ๐ฌ.
๐Ÿ“– Individual Reading Therapy (Ages 5+)
๐Ÿ”  English | Afrikaans
๐Ÿ“ George | Fairview Office Park & Selected schools

Accreditation number: RFA ADV PGR 2021/21 A

Understanding dyslexia starts with understanding what it is โ€” and what it isnโ€™t. ๐Ÿ’›
02/10/2026

Understanding dyslexia starts with understanding what it is โ€” and what it isnโ€™t. ๐Ÿ’›

01/10/2026

๐ŸŽ™๏ธ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฎ: ๐—›๐—ผ๐—ฒ ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฏ๐—ผ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฎ๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ฑ ๐˜€๐—ฒ ๐—”๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฏ๐—น๐—ฒ๐—บ๐—ฒ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ฝ๐—น๐—ผ๐˜€
๐ŸŽง Skakels om te kyk en luister in die kommentaar โฌ‡๏ธ

Hoekom sukkel so baie Suid-Afrikaanse kinders om te lees, en wat kan ouers daaraan doen? Daniรซlla van Heerden gesels met die bekende kinder- en jeugboekskrywer Christien Neser oor Suid-Afrika se leeskrisis, hoekom voorlees soveel meer as net โ€™n slaaptydritueel is, en hoe rym, ritme en herhaling kinders se taal en verbeelding help ontwikkel. Ons praat ook oor die rol van ouers en grootouers, stories se invloed op kinders se emosionele welstand, en hoekom die boeke en stories van ons eie kinderdae ons jare later nog bybly.

Lees gerus โฌ‡๏ธ
29/09/2026

Lees gerus โฌ‡๏ธ

๐Ÿ“š DRIE WAARDEVOLLE BOUSTENE VIR LEES

๐ŸŒฑ 1. Die boustene vir lees begin lank voor die laerskool.

Die grondslag vir lees word reeds in die voorskoolse jare gelรช deur die ontwikkeling van woordeskat en luistervaardighede. Hierdie vroeรซ ontwikkeling vorm die โ€œonsigbare wortelsโ€ waarop latere leesvaardigheid voortbou.

๐Ÿงฉ 2. Lees en skryf is aangeleerde vaardighede.

Gesproke taal ontwikkel natuurlik, maar geskrewe taal moet aangeleer word. Kinders moet leer om gesproke taal na simbole om te skakel en later simbole weer aan klanke en woorde te koppel. Dit is nie โ€™n maklike proses nie! Daarom is doelbewuste leesgereedmaking belangrik voordat formele leesonderrig begin.

๐Ÿง  3. โ€™n Kind moet fisies, emosioneel รฉn kognitief gereed wees om te leer lees.

Leesgereedheid sluit onder meer liggaamsbewussyn, lateraliteit, ruimtelike oriรซntasie, balans, koรถrdinasie, ouditiewe en visuele persepsie en taalontwikkeling in. Hierdie vaardighede help om die oorgang van gesproke na geskrewe taal voor te berei.

Mind Moves se Leesgereedmakingsprogram is โ€™n kindervriendelike manier om van fundamentele vaardighede soos luister en praat te vorder na meer komplekse vaardighede soos skryf en lees.

https://www.mindmoves.co.za/2021/06/14/leesgereedmakingsprogram/?srsltid=AfmBOopHsX2RBPkJ6gRDHALlL9vetqJfUA5q-8lyrrOrzzkKPA_t_5p6

October is Dyslexia Awareness Month ๐Ÿซถ๐Ÿป
28/09/2026

October is Dyslexia Awareness Month ๐Ÿซถ๐Ÿป

Altyd โ€™n riem onder die hart wanneer ouers die tyd neem om positiewe terugvoer te gee. ๐Ÿ’›Dankie Jeanie! ๐Ÿ’™                ...
28/09/2026

Altyd โ€™n riem onder die hart wanneer ouers die tyd neem om positiewe terugvoer te gee. ๐Ÿ’›

Dankie Jeanie! ๐Ÿ’™

Friday funny ๐Ÿ˜‚ Letโ€™s have a giggle!Does your childโ€™s extracurricular schedule also look like a roadmap going in circles?...
25/09/2026

Friday funny ๐Ÿ˜‚ Letโ€™s have a giggle!

Does your childโ€™s extracurricular schedule also look like a roadmap going in circles? ๐Ÿ—บ๏ธ๐Ÿ”„
Or perhaps a next-level mathematics problem that only a mathematician can solve? ๐Ÿ™Šโž—

Between school, sports, music, activities and everything in betweenโ€ฆ how do we keep up?! ๐Ÿ˜‚

Tameletjie, melktert, bokmakierie, poelpetaan, braai, biltong, mieliepap, bollemakiesie, bobotie, rondomtalie, melkkos, ...
24/09/2026

Tameletjie, melktert, bokmakierie, poelpetaan, braai, biltong, mieliepap, bollemakiesie, bobotie, rondomtalie, melkkos, rinkink, springbok, protea, galjoenโ€ฆ

Maggies, maar dis lekker om โ€˜n Suid-Afrikaner te wees! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Sรช vir ons wat is jou lekkerste lekker woord of kos?

We hope everyone has a wonderful holiday! ๐Ÿ’›We absolutely LOVE receiving all those positive report cards! ๐Ÿ’™ Well done to ...
23/09/2026

We hope everyone has a wonderful holiday! ๐Ÿ’›

We absolutely LOVE receiving all those positive report cards! ๐Ÿ’™

Well done to all our amazing learners! ๐ŸŽ‰๐Ÿ“š

Ek het heel toevallig Maandagaand Heidi vir my kleinding uit ๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐˜€๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ž๐—น๐—ฒ๐˜‚๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ gesit en lees! ๐Ÿ“–๐Ÿ‘ถ๐Ÿผ Wat โ€™n lekker t...
23/09/2026

Ek het heel toevallig Maandagaand Heidi vir my kleinding uit ๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐˜€๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ž๐—น๐—ฒ๐˜‚๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ gesit en lees! ๐Ÿ“–๐Ÿ‘ถ๐Ÿผ Wat โ€™n lekker throwback! ๐Ÿฅน๐Ÿ’›

Wie onthou nog vir Heidi, Peter & Klara? โ›ฐ๏ธ๐Ÿ

Het jy al vir jou kinders van hierdie klassieke storie vertel? ๐Ÿ’›๐Ÿ“š

HET JY GEWEET? Die Afrikaanse stem van Heidi in die geliefde klassieke animasiereeks "Heidi van die berge" was inderdaad die bekende Suid-Afrikaanse aktrise Annelisa Weiland. Die reeks is in 1977 deur die SAUK uitgesaai en het later verskeie kere gedurende die 1980โ€™s en 1990โ€™s teruggekeer.

Weiland se kenmerkende stem en Heidi se laggie het vir baie Afrikaanse kykers deel van hul kinderjare geword. Sy sou later ook groot bekendheid verwerf as Hilda de K**k in 7de Laan.

Interessant genoeg was Rina Nienaber die Afrikaanse stem van Peter, terwyl Kosie Eloff Heidi se oupa in die oorspronklike Afrikaanse animasiereeks vertolk het.

Byna vier dekades later het Weiland weer deel van die Heidi-wรชreld geword toe die 2015-rolprent in 2016 in Afrikaans oorgeklank is. Diรฉ keer het sy nie Heidi gespeel nie, maar Peter se oumagrootjie.

Books and play are sometimes treated as separate activities. But for babies and young children, books can be part of pla...
21/09/2026

Books and play are sometimes treated as separate activities. But for babies and young children, books can be part of play.

Dr Ly Chu, principal researcher at BookTrust, shares how play can help bring stories to life.

Read the blog post: https://bit.ly/44GnroH

Address

1 Fairview Office Park, First Street
George
6530

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27827306971

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adri Nel - Reading Therapist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category