Hoërskool Garsfontein

Hoërskool Garsfontein Hoërskool Garsfontein - Pretoria East, South Africa

𝐆𝐀𝐑𝐒𝐈𝐄-𝐊𝐑𝐈𝐄𝐊𝐄𝐓Garsfontein se o.15A-span behaal ’n uitstekende oorwinning van 114 lopies teen Prestige College se o.15A-s...
28/08/2026

𝐆𝐀𝐑𝐒𝐈𝐄-𝐊𝐑𝐈𝐄𝐊𝐄𝐓

Garsfontein se o.15A-span behaal ’n uitstekende oorwinning van 114 lopies teen Prestige College se o.15A-span!

Baie geluk aan ons nuutgekose graadleiers vir die termyn 2027!
27/08/2026

Baie geluk aan ons nuutgekose graadleiers vir die termyn 2027!

𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒𝑠 ℎ𝑒𝑡 𝑜𝑛𝑙𝑎𝑛𝑔𝑠 𝑣𝑒𝑟𝑠𝑘𝑒𝑖𝑒 𝑃𝑟𝑒𝑡𝑜𝑟𝑖𝑎-𝑙𝑎𝑒𝑟𝑠𝑘𝑜𝑙𝑒 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑒𝑘 𝑜𝑚 𝑑𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠 𝑝𝑒𝑟𝑠𝑜𝑜𝑛𝑙𝑖𝑘 𝑚𝑒𝑡 ℎ𝑢𝑙 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑒 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑠 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑡𝑒 ...
27/08/2026

𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒𝑠 ℎ𝑒𝑡 𝑜𝑛𝑙𝑎𝑛𝑔𝑠 𝑣𝑒𝑟𝑠𝑘𝑒𝑖𝑒 𝑃𝑟𝑒𝑡𝑜𝑟𝑖𝑎-𝑙𝑎𝑒𝑟𝑠𝑘𝑜𝑙𝑒 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑒𝑘 𝑜𝑚 𝑑𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠 𝑝𝑒𝑟𝑠𝑜𝑜𝑛𝑙𝑖𝑘 𝑚𝑒𝑡 ℎ𝑢𝑙 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑒 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑠 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑡𝑒 𝑤𝑒𝑛𝑠.

𝑂𝑛𝑠 𝑖𝑠 𝑡𝑟𝑜𝑡𝑠 𝑜𝑚 𝑗𝑜𝑛𝑔 𝑡𝑎𝑙𝑒𝑛𝑡, ℎ𝑎𝑟𝑑𝑒 𝑤𝑒𝑟𝑘 𝑒𝑛 𝑢𝑖𝑡𝑛𝑒𝑚𝑒𝑛𝑑ℎ𝑒𝑖𝑑 𝑡𝑒 𝑒𝑟𝑘𝑒𝑛 𝑒𝑛 𝑠𝑎𝑎𝑚 𝑚𝑒𝑡 ℎ𝑢𝑙𝑙𝑒 𝑡𝑒 𝑣𝑖𝑒𝑟.

𝑱𝒖𝒌𝒔𝒌𝒆𝒊𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒-𝑗𝑢𝑘𝑠𝑘𝑒𝑖 𝑒𝑖𝑛𝑑𝑖𝑔 𝑎𝑙𝑔𝑒ℎ𝑒𝑒𝑙 𝑑𝑒𝑟𝑑𝑒 𝑖𝑛 𝐺𝑎𝑢𝑡𝑒𝑛𝑔-𝑁𝑜𝑜𝑟𝑑!Baie geluk aan elke span met hul onderskeie prestasies.
27/08/2026

𝑱𝒖𝒌𝒔𝒌𝒆𝒊

𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒-𝑗𝑢𝑘𝑠𝑘𝑒𝑖 𝑒𝑖𝑛𝑑𝑖𝑔 𝑎𝑙𝑔𝑒ℎ𝑒𝑒𝑙 𝑑𝑒𝑟𝑑𝑒 𝑖𝑛 𝐺𝑎𝑢𝑡𝑒𝑛𝑔-𝑁𝑜𝑜𝑟𝑑!

Baie geluk aan elke span met hul onderskeie prestasies.

𝐆𝐀𝐑𝐒𝐈𝐄-𝐑𝐔𝐆𝐁𝐘: 𝟕’𝐒 𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑎𝑎𝑛 𝑜𝑛𝑠 𝑒𝑖𝑒 𝑅𝑢𝑎𝑛 𝐹𝑙𝑢𝑘𝑠 𝑤𝑎𝑡 𝑏𝑦 𝑑𝑖𝑒 𝑆𝐴 𝑜.17 7'𝑠-𝑜𝑒𝑓𝑒𝑛𝑔𝑟𝑜𝑒𝑝 𝑖𝑛𝑔𝑒𝑠𝑙𝑢𝑖𝑡 𝑖𝑠! Die finale span sal ...
26/08/2026

𝐆𝐀𝐑𝐒𝐈𝐄-𝐑𝐔𝐆𝐁𝐘: 𝟕’𝐒

𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑎𝑎𝑛 𝑜𝑛𝑠 𝑒𝑖𝑒 𝑅𝑢𝑎𝑛 𝐹𝑙𝑢𝑘𝑠 𝑤𝑎𝑡 𝑏𝑦 𝑑𝑖𝑒 𝑆𝐴 𝑜.17 7'𝑠-𝑜𝑒𝑓𝑒𝑛𝑔𝑟𝑜𝑒𝑝 𝑖𝑛𝑔𝑒𝑠𝑙𝑢𝑖𝑡 𝑖𝑠!

Die finale span sal uit die spelers in dié oefengroep saamgestel word en sal aan die Somer Jeug Olimpiese Spele in Dakar, Senegal, deelneem.

Ons is trots op jou, Ruan!

𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞 𝐀𝐟𝐬𝐥𝐮𝐢𝐭𝐢𝐧𝐠DEEL 3: DIE PRYSUITDELING 🏆’n Spesiale oomblik om die harde werk gedurende die seisoen te vier. Baie ge...
26/08/2026

𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞 𝐀𝐟𝐬𝐥𝐮𝐢𝐭𝐢𝐧𝐠
DEEL 3: DIE PRYSUITDELING 🏆
’n Spesiale oomblik om die harde werk gedurende die seisoen te vier. Baie geluk aan elke pryswenner!

𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞 𝐀𝐟𝐬𝐥𝐮𝐢𝐭𝐢𝐧𝐠DEEL 2: DIE WEDSTRYDE 🏑Geen hokkie-afsluiting is volledig sonder ’n bietjie aksie op die baan nie!
26/08/2026

𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞 𝐀𝐟𝐬𝐥𝐮𝐢𝐭𝐢𝐧𝐠
DEEL 2: DIE WEDSTRYDE 🏑
Geen hokkie-afsluiting is volledig sonder ’n bietjie aksie op die baan nie!

𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞 𝐀𝐟𝐬𝐥𝐮𝐢𝐭𝐢𝐧𝐠DEEL 1: DIE GEES 🏑🎉’n Afsluiting vol energie, spanbou en natuurlik hope Garsie-gees! Hier is ’n paar va...
26/08/2026

𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞 𝐀𝐟𝐬𝐥𝐮𝐢𝐭𝐢𝐧𝐠
DEEL 1: DIE GEES 🏑🎉
’n Afsluiting vol energie, spanbou en natuurlik hope Garsie-gees! Hier is ’n paar van die lekkerste oomblikke van die aand.

Address

Rolina Str
Garsfontein

Opening Hours

Monday 07:00 - 02:00
Tuesday 07:00 - 02:00
Wednesday 07:00 - 02:00
Thursday 07:00 - 02:00
Friday 07:00 - 02:00

Telephone

+27129986096

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Garsfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Garsfontein:

Shortcuts

Share

Category