03/09/2026
๐ HOE Sร โN MENS GENOEG DANKIE? ๐
Hoe sรช โn mens dankie vir vyf sulke spesiale mense by ons skool?
Dankie vir elke bietjie hulp, ondersteuning, tyd en omgee.
Dankie dat julle altyd bereid is om โn hand by te sit en โn verskil te maak.
Maar bo allesโฆ dankie dat julle omgee vir elke Wittie!
Julle betrokkenheid en liefde beteken vir ons skool en ons kinders meer as wat woorde ooit kan sรช.
Ons waardeer elkeen van julle ongelooflik baie!
Dankie dat julle deel is van ons Witpoort-familie!