Moreleta Duifies Kleuterskool

Moreleta Duifies  Kleuterskool Moreleta Duifies is ‘n Christelike kleuterskool geleë in die Ooste van Pretoria. Ons akkommodeer babas van 3 maande tot kleuters in Gr R.

Die skool het ten doel om ‘n positiewe, Christelike, liefdevolle, warm en veilige atmosfeer daar te stel, sodat die kind optimaal in alle aspekte van menswees kan ontwikkel. So ‘n atmosfeer kan slegs geskep word deur die fokus op ons Hemelse Vader te plaas.

Die Duifies speel met vorm en kleur!
09/06/2026

Die Duifies speel met vorm en kleur!

Bak en brou tyd!
08/06/2026

Bak en brou tyd!

Die Duifies het lekker sop geeët!🍲
05/06/2026

Die Duifies het lekker sop geeët!🍲

Die Duifies het eierdoppe fyn gemaak geplak op 'n ovaal as sensoriese aktiwiteit!
04/06/2026

Die Duifies het eierdoppe fyn gemaak geplak op 'n ovaal as sensoriese aktiwiteit!

Bak en brou!🫶
03/06/2026

Bak en brou!🫶

🙌😁 Die Duifies het die aktiwiteit vreeslik geniet!
02/06/2026

🙌😁 Die Duifies het die aktiwiteit vreeslik geniet!

🥰🥰
01/06/2026

🥰🥰

Die tandarts het Duifies besoek!
12/05/2026

Die tandarts het Duifies besoek!

Verlede Vrydag het die Duifies Moedersdag gevier saam met hul mammas!
11/05/2026

Verlede Vrydag het die Duifies Moedersdag gevier saam met hul mammas!

Address

1353 De Villebois Maeuriel Rylaan, Moreletapark
Garsfontein

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

+27129978070

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moreleta Duifies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Moreleta Duifies Kleuterskool:

Shortcuts

Share