Duifies Kleuterskool

Duifies Kleuterskool Duifies is ‘n Christelike kleuterskool geleë in die Ooste van Pretoria en trots deel van Die MOS Inisiatief se groep van skole.

Die skool het ten doel om ‘n positiewe, Christelike, liefdevolle, warm en veilige atmosfeer daar te stel, sodat die kind optimaal in alle aspekte van menswees kan ontwikkel. So ‘n atmosfeer kan slegs geskep word deur die fokus op ons Hemelse Vader te plaas. Ons akkommodeer babas van 3 maande tot kleuters in Gr R.

01/09/2026

Heerlike ken-mekaar en gesinstyd

31/08/2026

Ons splinternuwe modderkombuis is ‘n wenner!!!

24/06/2026
Die Duifies speel met vorm en kleur!
09/06/2026

Die Duifies speel met vorm en kleur!

Bak en brou tyd!
08/06/2026

Bak en brou tyd!

Die Duifies het lekker sop geeët!🍲
05/06/2026

Die Duifies het lekker sop geeët!🍲

Die Duifies het eierdoppe fyn gemaak geplak op 'n ovaal as sensoriese aktiwiteit!
04/06/2026

Die Duifies het eierdoppe fyn gemaak geplak op 'n ovaal as sensoriese aktiwiteit!

Bak en brou!🫶
03/06/2026

Bak en brou!🫶

🙌😁 Die Duifies het die aktiwiteit vreeslik geniet!
02/06/2026

🙌😁 Die Duifies het die aktiwiteit vreeslik geniet!

🥰🥰
01/06/2026

🥰🥰

Address

1353 De Villebois Maeuriel Rylaan, Moreletapark
Garsfontein

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

+27129978070

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duifies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Duifies Kleuterskool:

Shortcuts

Share