Miki Maths Garsfontein

Directions Website Contact the school

Miki Maths Garsfontein Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Miki Maths Garsfontein, Tutor/Teacher, Garsfontein.

πŸ₯ž P A N N E K O E K  D A G πŸ₯žHard gewerk die afgelope kwartaal en so trots op al hierdie slimkoppe!🀩
19/06/2023

πŸ₯ž P A N N E K O E K D A G πŸ₯ž

Hard gewerk die afgelope kwartaal en so trots op al hierdie slimkoppe!🀩

In hul noppies met ons nuwe   hempies! .maths_garsfontein πŸ’™πŸ’™πŸ’™
22/05/2023

In hul noppies met ons nuwe hempies! .maths_garsfontein

πŸ’™πŸ’™πŸ’™

πŸ“ INSKRYWINGS VIR KWARTAAL DRIE IS OOPπŸ€©πŸ€©πŸ“GARSFONTEINπŸ‘§πŸ»πŸ§’πŸ» GRAAD RR - GRAAD 3☎️ 072 546 5498
05/05/2023

πŸ“ INSKRYWINGS VIR KWARTAAL DRIE IS OOP🀩🀩

πŸ“GARSFONTEIN

πŸ‘§πŸ»πŸ§’πŸ» GRAAD RR - GRAAD 3

☎️ 072 546 5498

Ons versier getalle koekies om die kwartaal af te sluit!πŸͺπŸͺDankie Mari-Louis  vir die lekker koekies!
30/03/2023

Ons versier getalle koekies om die kwartaal af te sluit!πŸͺπŸͺ

Dankie Mari-Louis vir die lekker koekies!

MIKI MATHS PRET DAG πŸ€©πŸ’š Woensdag, 22 Maart πŸ’š 15:00 - 16:00 β€˜n Baie suksesvolle kwartaal agter die rug met hardwerkende en...
15/03/2023

MIKI MATHS PRET DAG 🀩

πŸ’š Woensdag, 22 Maart
πŸ’š 15:00 - 16:00

β€˜n Baie suksesvolle kwartaal agter die rug met hardwerkende en selfversekerde kinders. Baie trots op elkeen van hul!

ONS LIEF WISKUNDE! πŸ’šπŸ’šπŸ’šBaie trots op hierdie oulike en hardwerkende slimkoppies!
13/03/2023

ONS LIEF WISKUNDE! πŸ’šπŸ’šπŸ’š

Baie trots op hierdie oulike en hardwerkende slimkoppies!

PRET by Miki MathsπŸ€©πŸ’šπŸ§’πŸ»πŸ‘§πŸ» Graad RR - Graad 3. Alle kinders welkom!
08/03/2023

PRET by Miki MathsπŸ€©πŸ’š

πŸ§’πŸ»πŸ‘§πŸ» Graad RR - Graad 3. Alle kinders welkom!

Elke dag by Miki Maths is β€˜n geleentheid om meer te groei. Baie welkom aan al die nuwe maats. Geniet die nuwe kwartaal s...
16/01/2023

Elke dag by Miki Maths is β€˜n geleentheid om meer te groei. Baie welkom aan al die nuwe maats. Geniet die nuwe kwartaal saam met ons 🀩

Address

Garsfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Miki Maths Garsfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Miki Maths Garsfontein:

Shortcuts

Share

Category